Check hom

Vat Vyf! Week 30 van 2017 – ESKOM bonusse, Trump is steeds ‘n doos en Michael Phelps swem teen ‘n imaginary haai

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Onthou jy toe jy in Graad 2 was? Die tweede keer? Toe jy gevoel het jy raak nou moeg vir die juffrou wat jou met ‘n Shatterprufe liniaal oor die hande slaan omdat jou sinoniem vir boks nie is wat sy in gedagte gehad het nie? Onthou jy hoe dit jou geknak het? Sulke sarkasme. Nauurlik het jy nie …

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbeVat Vyf! Week 30 van 2017 – ESKOM bonusse, Trump is steeds ‘n doos en Michael Phelps swem teen ‘n imaginary haai
    Check hom

    Vat Vyf! Week 29 van 2017 – China, Zuma the Poohs en 100%-bio-afbreekbare plastiekinkopiesakke

    In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

    1) China is die eerste land wat die brawe besluit geneem het om die siek bliksem, Winnie the Pooh, te verban. Suid-Afrika is die eerste land wat by hulle kers gaan opsteek het oor hoe om te werk te gaan. Want as jy Winnie the Pooh kan verban, kan jy seker Jacob the Poes ook verban? Die rede vir die …

    Deel met jou tjommies!

      PK MalherbeVat Vyf! Week 29 van 2017 – China, Zuma the Poohs en 100%-bio-afbreekbare plastiekinkopiesakke
      Check hom

      Kim Clijsters wen Wimbledon vir altyd en ewig

      In Wat is nuus? deur griffinRek jou bek

      ‘n Ierse blaar, Chris Quinn het die afgelope naweek heel onverwags deel uitgemaak van Wimbledon se entertainment. Kim Clijsters, ‘n voormalige nommer een tennisster het Saterdag ‘n friendly Ladies Invitational Double Match gejol by Wimbledon. Dit was bietjie van ‘n minder ernstige affêre as wat gewoonlik op center court afspeel en die skare en fans het bietjie meer interaction met die spelers …

      Deel met jou tjommies!

        griffinKim Clijsters wen Wimbledon vir altyd en ewig
        Check hom

        Vat Vyf! Week 28 van 2017 – ‘n General kak week van fokken gestelery en gekonkelry

        In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

        1) Laat hy/sy wat nog nooit iewers bietjie gekroek het of ‘n ekstra geldjie ontvang het sonder om vir Die Ontvanger, die kerk of sy/haar oom met die kaalfoto van hom/haar daarvan te vertel nie, die eerste baksteen gooi. Nie julle nie, Cape Brick! Die Mededingingskommissie het hierdie week beslis dat Cape Brick, ‘n maatskappy wat in die Wes-Kaapse baksteenkartel …

        Deel met jou tjommies!

          PK MalherbeVat Vyf! Week 28 van 2017 – ‘n General kak week van fokken gestelery en gekonkelry