Category Archives: Wat is nuus?

Watkykjy nuus round-up. Week 40.

Weggooi brak travel die aardbol
Seker so drie jaar terug het Carte Blanche 'n storie gedoen oor Joanne Lefson, 'n Suid-Arfikaanse chick, wat besluit het om die aarde plat te travel met haar brak, Oscar. Sy't die pavement special 'n dag voor hulle hom by 'n shelter sou uitsit gered en dit het haar inspire om awareness te raise vir homeless honde. Sover het sy en haar 10-jarige tjommie vyf konntinente besoek wat meer as dertig lande insluit – 'n afstand van min of meer 150000 kilometer. Met hulle laaste adventure het hulle oor die Grand Canyon gevlieg in 'n helikopter. Die hele storie word ironies ge-fund deur Joanne se verkoop van haar huis, so hulle altwee is homeless. – World Woof Tour

wonderwoef

Naai jou bank
Hello Wisconsin!
Van weggooi honde na weggooi meubels. 'n Werfetter is ge-arresteer nadat 'n cop hom gesien banknaai het. Die ou het blykbaar sommer so op straat sy piel tussen twee kussings van die couch ingewurm en begin naai vir 'n vale. Dit is onseker of die man 'n deposito by die bank gelos het want hy't weggehardloop maar is eventually gevang en by die hotel waar hy werk ge-arresteer. Hy gaan fokken hard moet werk om sy vriende en sy familie se vertroue terug te wen en dis unlikely dat mense hom sommer gaan oornooi om sport by hulle te kom kyk. As 'n ou jou couch naai terwyl jy 'n putty gaan druk, sal hy net sowel sy piel aan jou gordyne ook afvee. Kyk hoe lyk die fokken sif naai! – Smoking Gun

sif naai

Vroteas se kanse hang van Aus se wen af
Ons hou vandag se nuus kort want daar is 'n fokken belangrike krieket match aan die gang. Aus is besig om teen Pakistan te baklei en hulle het nodig om die match te wen sodat die Vrottes ook 'n kans het om te advance in die Super 8's. Aus is tans besig om 'n score van 150 te chase. Sou hulle wen, moet die SA span India beat met at least 3 runs en 'n score van meer as 160. Andersins moet hulle maar die tassies pak en terugkom huistoe. Dis fokken kak om vir die Aussies te skree, maar ons moet maar vandag ons trots sluk en dit doen…

Om op te maak vir die lack of interest vandag, sit ons vir julle 'n fototjie neer van boude. Mooi boude. Superboude.

super-boude

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Wat is nuus? | 10 Comments

Watkykjy nuus round-up. Week 39.

Koning van die draadtrekkers
Masanobu Satu is die wêreldkampioen van pielwurg en is al sedert 2008 die dratiekapkoning van planeet aarde. Die rekord? 'n Impressive nege ure en agt-en-vyftig minute voor hy sy load geblaas het. As jy kom, moet jy gaan. Die reëls vereis dat jy ten alle tye 'n horing moet sport sonder om jou getroue soldate die wêreld in te stuur. Dis 'n geval van vasvat, aanhou en uithou.

Dis ook glad nie kinderspeletjies nie. Die outjie gee blykbaar elke dag sy apie pak vir ongeveer twee ure lank. Sommer so terwyl sy goose kosmaak, huis skoon maak of naai, pluk hierdie kalant van Japan sy riem genadeloos. Mens sou dink dat hy 'n handjie sou bysit met die huiswerk, maar die teenoorgestelde gebeur: sy tjerrie sit soms vir haar boyfriend hand by deur sy timing vir hom te watch. Ook swem hy glo ook twee keer per week as deel van sy oefening vir stamina. Ons wil liewer nie weet waarin nie. Die internasionale kom-petisie word jaarliks in San Frisco gehou by die gepaste genaamde Masturbatoriom. Kom ons gee die man 'n hand! – San Francisco Weekly

"Geniet" ook asseblief hierdie video. Dis in Nederlands wat dit nog meer creepy maak:

Man kap se eie piel af om trou te bewys
'n Idiot in Hanoi het sy eie piel afgekap om aan sy vrou te bewys dat hy faithful is aan haar nadat sy hom met rumours konfronteer het dat hy besig was om agter haar rug rond te fok met ander vrouens. Dit het dokters ongeveer een-en-'n-half uur geneem om die koolkop se wortel weer vas te werk in 'n delikate operasie. Blykbaar toon sy nuut aangewerkte zaber weer tekens van "lewe". Jirre my ou, om jou piel af te kap om te bewys dat jy nie rondnaai nie is soos Julius Malema wat sy beursie wegbliksem om te bewys dat hy nie 'n fokken skelm is nie. Goeie werk! – IOL

Spoel julle bruinbere gelyk weg!

Bulawayo is blykbaar diep in die kak na die onlangse water rationing waaraan hulle hul slawe mense onderwerp het. Die burgemeester het toe met 'n kak blink plan vorendag gekom: almal moet elke Maandag gelyktydig hulle bruinbere in die vortex af flush teen 7:30pm.

Kyk, ek is nie 'n ingenerd nie, maar as jy dalk teen 19:30 sharp besig is om 'n stomp uit te worstel en die hele buurt trek die ketting, is daar dalk 'n goeie kans dat jy die ou oorkant die pad se bruinbeerwave op jou boude by jou huis gaan gaan uit surf. Ons kon nie vasstel of die burgemeester van Bulawayo verwant is aan Mr Hankey van South Park nie… – M&G

mr hankey the krimis poo

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Wat is nuus? | 9 Comments

Watkykjy nuus round-up. Week 38.

Kan pappa jou intuck?
Sukkel jy om te slaap? Moet Brad Pitt vir jou 'n bed time story lees terwyl Angelina jou kussing uitslaan en jou toggos vir jou jou regskuif? Of verkies jyfake brangelina dat James Bond vir jou 'n koppie tee maak? As jy 'n expat op die modder eiland is kan jy hierdie shit vir jouself gaan uitcheck. Premier Inn in Leicester Square bied nou hierdie extra service aan, die "celebrity tuck in" service. As dit dit te goed is om waar te klink, is jy reg. Dis ook fokken lame, want die "celebrities" wat vir hierdie dienste ingespan word is nie die ware Jabok nie, maar look-alikes. Ons gee hulle 4/10 vir effort though, want so iets sal beslis nie in SA werk nie. Meeste van ons local "celebs" sal nie eers herken word as hulle kaal in Pick 'n Pay se frozen section rondhardloop en hulle eie name uitskree nie.

Wat hulle wel kan probeer is om daai Wimpie ou van Orkney Snorkney te kry om mense aan hulle kuite uit te sleep wat nie hulle bills betaal nie. At least het ons dit al in action gesien… – Huffington Post

Nigerian vrou gee geboorte aan perd
Aaah, vergeet die doings van die Ewings op Dallas. Hierdie is real-life kak en drama. Maar meestal net eintlik kak. Die inwoners van Spuitieland sal enige iets glo. Die beriggewing in Nigeria self laat ook gewoonlik nie veel te wense oor nie. Hoe is hierdie pearler: "It was gathered that the woman whose identity was not yet known started screaming during the prayer session and began to bleed from the vagina before the horse came out." Meneer dominees/general opsweper reken ook verder: "I can’t describe the object. We have seen people that vomited several things during our service but not this type of thing. God has been blessing our ministry with prophesies and miracles".

Raaaaait… so mense het al verskei dinge uitgekots tydens hulle kerksessies. Heel waarkynlik word leuens meeste van die tyd uitgekots, maar daar is seker hoop vir geld, karre en big screen TVs ook. Snaaks genoeg gebeur hierdie dinge ook altyd wanneer mense poeshard begin begin bid en in frenzies ingaan. Die koerant self (met die ironiese leuse van "Truth in defense of Freedom") vat hulle landsgenote ook verder vir 'n poes deur 'n fake foto te plaas wat al ten minste twee jaar lank in sirkulasie is. Omdat Naaigies so fokken gullible is val baie van hulle ook hook, line en sinker daarvoor. Kyk vyvoorbeeld na hierdie comments op die storie:

"IT IS NOT POSSIBLE UNLESS THE WOMAN IN QUESTION HAD PERSONAL RELATION WITH A HORSE". 'n Persoonlike verhouding met 'n perd? Jirre. Vrou: "En daai lang gesig, liefie?" Perd: "Ag ek het 'n kak dag by die race track gehad." Vrou: "Kom sit, dan snuif on so bietjie ketamien."
en:
"If there  has  been prophesy concerning somebody with a womb that has been blocked by something, then i belief that must be TOTAL DELIVERANCE. It is not strange, because the kingdom of darkness can use anything to torment their prey or victim. I pray her deliverance will be permanent in Jesus Name." 'n Prophecy oor 'n geblokte womb? Seriously? If your poes is being naughty call 0800 forty forty. – The Nation

Bure kry snuf in die neus
… en nie die goeie tipe nie, die dooie tipe. Bure in Mthatha het begin kla oor 'n erge reuk wat van die mense langsaan af oorgewaai het en hulle lewe versuur het. By ondersoek deur health officials is daar op 'n lyk afgekom. Die oorledene het voor sy dood blykbaar sy familie getune om hom nie lykshuis toe te neem na sy dood nie, want hy sou blykbaar twee dae na sy dood weer opstaan. Daar het even mense van die kerk kom kuier vir die lyk.

'n Span CSi-tipe mense, die polisie en gesondheidsamptenare moet die familie nou gaan convince dat die dooie ou kak gepraat het sodat hulle op die regte manier van die lyk kan ontslae raak. – IOL

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Wat is nuus? | 3 Comments

Watkykjy nuus round-up. Week 37.

Laitie skiet sy eie piel af
So elke nou en dan moet 'n man bietjie geweer skoonmaak. Daar is at least een agtienjarige laitie wat dit vir 'n ruk lank nie sal kan doen nie. Sien, die marabsie het 'n actual geweer "skoongemaak" en homself toe per ongeluk deur sy baby factory geskiet. Die hele kaboedel. Met een skoot. Die ongelukkige kont het homself deur die piel geskiet, maar die koeël is ook deur een van sy klokke waarna dit in sy been gaan lodge het. By navraag het hy die polisie eers getune dat iemand anders hom geskiet het. Fok, wie sou nie wou lieg nie? Dis hoërgraad skaamte daai. Hy het eventually aan die five-oh erken dat hyself enige moontlikhede van sy onnoselheid self uit die gene pool uitgehaal het.

Om dinge nog verder te verkak het die polisie 'n hoeveelheid zol ook by die huis opgespoor en die 22-jarige huiseienaar is ge-arresteer. Toevallig was daai bra (tien teen 'n 'n vriend van Meneer Geenpiel) boonop 'n convicted drug dealer. As jy drugs en guns meng en 'n klein windgat is, is dit all fun and games. Tot iemand 'n piel verloor. - Huffington post

Hier is 'n foto van die klein kak:

marabsie skiet sy eie piel af

Is daai 'n lang in jou bonnet of is jy net happy om my te sien?
'n Couple het bietjie meer gekry as waarvoor hulle ge-bargain het toe hulle leeus gaan soek het in die Kruger Wildtuin. Maar wag, lees dit eerder in die vrou se eie woorde en check die foto's wat sy geneem het. Ek kak myself toe!

My husband Leon and I were on vacation in Hazyview and visited the Kruger National Park each day during our weeklong stay.
We are subscribed to the Facebook and WhatsApp groups: Kruger National Park Sightings. This group supplies visitors with real time information and sightings become a lot easier when you know which road to take.
On Sunday, 06 May 2012, we entered at Phabeni Gate and coincidently it was my late father's birthday. I could not think of a better place to celebrate than in the Kruger Park that he loved so much.
 
We received a message of a lion sighting on the H3. We were not far from the area and decided to check it out. On our way there, we saw a couple of cars and safari vehicles and initially thought it must be lions.
While there, we were informed that there was a python in the grass and while we were searching, the python suddenly sailed out of the grass straight towards our car. I waved to the vehicle behind us to reverse, but he couldn't understand what everyone was looking at. The next moment the python disappeared underneath our car.
 
Approximately two minutes later, the tourists in the vehicles around us started laughing ? the snake had not come out from under our vehicle. One of the safari operators informed us that he saw the snake ?going up!?
We drove approximately five kilometers to the nearest lookout point, Mathekenyane (Grano Hill) approximately 10 kilometers from Skukuza with a convoy of vehicles following us to enjoy a piece of the action.
When we parked on the hill, Leon opened the car bonnet and then asked me to bring the camera. Mr Snake was lying on the engine, eyeballing all the commotion around him. Leon patted the snake, took it by the tail and the snake exited the same way it came in.
The snake sailed away unharmed and luckily there was no damage to the car. Later that morning we received a message that someone spotted a very relaxed python on Mathekenyane!
 
The lions were forgotten for then and Leon had to drive me to Skukuza so that I could get some sugar water to calm my nerves. I was in shock and terrified while we drove to Mathekenyane with the snake somewhere in the car. Leon a real "Ace Ventura" was extremely excited about the experience.
Later that evening we had a good chuckle about the reactions of the bystanders when the snake exited the vehicle. People were scattering in all directions and I am only disappointed that I was numb with fear and didn?t take more pictures.
The snake is estimated to be between four to five meters and we never once imagined the response we would get from this experience.
Leon and I are absolutely crazy about Kruger and visit as often as we can. Having a snake in our car bonnet was an experience that I will NEVER forget!

kruger park snake

kruger park snake 2

kruger park snake 4

kruger park snake 3

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Wat is nuus? | 4 Comments