Check hom

Nederland naai vir Uruguay

In Wat is nuus? deur griffin9 Eiertjies

Ahoi, Nederland. Baie dankie dat julle daai diving diva volleyball konte van Uruguay opgefok het. Ons wil egter ook vandag vir julle bedank vir twee van ons gunsteling woorde in Afrikaans wat julle vir ons geleen het. Woorde wat ons alledaags gebruik om na byvoorbeeld sommige polisiemanne en lede van government te verwys. Of wanneer ons dalk ‘n toon of …

griffinNederland naai vir Uruguay

SpeakZA – Bloggers For a Free Press

In Wat is nuus? deur griffin2 Eiertjies

More-more! So hierdie is ‘n initiative van ‘n klompie websait tjommies en bloggers om vir die ANC Youth League (dis nou Julius Malema, Floyd Shivambu en hulle dikvellige cronies) ‘n vet toffie te druk en te tune hulle moet fokof. Ook vir pappa ANC om hulle gomgat kinders bietjie in toom te hou en te dissiplineer. Hier by Watkykjy wil …

griffinSpeakZA – Bloggers For a Free Press