Check hom

Vat Vyf! Week 20 van 2017 – Die Biebs, Bulle sonder ballas en General Motors vat hulle bal en fokof

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1. Onthou jy die Salad Valley by die Spur? Wel, dis nou vervang deur die Tappit Valley. Ja, ek praat van julle, die 5 000 mense wat ‘n Facebook-groepwoeps gejoin het om Spur te boikot na die onlangse rasseherrie. Spur het hierdie week erken hulle is hard getref hierdeur en dat veral die franchise-eienaars besig is om bakstene te kak. …

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbeVat Vyf! Week 20 van 2017 – Die Biebs, Bulle sonder ballas en General Motors vat hulle bal en fokof
    Check hom

    Vat Vyf! Week 19 van 2017 – Gretha Wiid is 50 shades of fokken crazy

    In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

    1) Gretha Wiid. Ken jy hom naampie? Sy is ‘n bekende lekeprediker en gooi motiveringspraatjies vir Afrikaanse vroue wat heimlik weet hul GHD het baie meer gebruike as net wat op die doos staan. Wel, daar is sekere goed waarvan onse Gretha bittermin weet en haarself liefs van moet weerhou om kommentaar te lewer. Of boeke te skryf. Vat nou …

    Deel met jou tjommies!

      PK MalherbeVat Vyf! Week 19 van 2017 – Gretha Wiid is 50 shades of fokken crazy
      Check hom

      PK van die maand: April 2017 – Jacob fokken Zuma

      In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

      PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. April se PK gaan vir die tweede maand in ‘n ry aan President Jacob …

      Deel met jou tjommies!

        PK MalherbePK van die maand: April 2017 – Jacob fokken Zuma
        Check hom

        Vat vyf! Week 18 van 2017 – Zuma word ge-boo en die yoof league kak in hulle rokke

        In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

        1) Wat is die langste wat jy al op die troon gesit het? ‘n Kleinnefie van my was een keer vir twee dae verlam in sy een been na hy vergeet het hy sit op die troon terwyl hy deur die Scope geblaai het. En ek het gehoor van ‘n vet oom wat in ‘n karavaanpark in Bronkies op die …

        Deel met jou tjommies!

          PK MalherbeVat vyf! Week 18 van 2017 – Zuma word ge-boo en die yoof league kak in hulle rokke