Check hom

Vat vyf! Week 25 van 2018 – Melania voel fokol!

In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

1) Donald Trump. Piele ou. En met piele bedoel ons poes. Die nagadder het hierdie week ‘n uitvoerende bevel geteken waarvolgens immigrante nie van hul kinders geskei mag word nie wanneer hulle in Amerika vasgetrek word sodra hulle die grens onwettig oorsteek. Hy het egter bygevoeg hulle gaan steeds soos motherfuckers optree teenoor mense wat die land onwettig binnekom. En …

PK MalherbeVat vyf! Week 25 van 2018 – Melania voel fokol!
Check hom

Vat Vyf! Week 24 van 2018 – Fok jou, ESKOM!

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Ons ou landjie gaan darem van krag tot krag. Except, it doesn’t does it? Na Eskom laasweek besluit het om werkers sulke 0% verhoging aan te bied, het die siedende massa besluit om te staak. En donker tye lê blykbaar voor. Want sien, solank as wat hulle staak en nie-stakers dreig en intimideer, verkoop kerse (die onromantiese tipe) en …

PK MalherbeVat Vyf! Week 24 van 2018 – Fok jou, ESKOM!
Check hom

Vat Vyf! Week 23 van 2018 – Cape Town InterAfriforum Mandela Shivambu Jou-Ma-se-Poes Airport

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Picture die volgende boodskappie deur die pilot: “Dis Kaptein Frikkie Notnagel hier… Dankie almal dat julle saam met ons gevlieg het… ons is nou besig om na benede te daal en behoort kwart-oor 11 te land by… wag net, ek bevestig net gou… ja, ons gaan land by Krotoa Internasionale Lughawe… ons vertrou julle het almal die vlug saam …

PK MalherbeVat Vyf! Week 23 van 2018 – Cape Town InterAfriforum Mandela Shivambu Jou-Ma-se-Poes Airport
Check hom

Vat Vyf! Week21 van 2018 – Ashwin wip homself

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Gerugte vlieg rond dat Wonderba hul nuwe reeks bra’s na Ashwin Willemse gaan vernoem, hoofsaaklik omdat Ashwin so groot tietkop van homself gemaak het op TV, maar ook omdat hy net soos ‘n paar wollerige marmotjies, tans soveel support geniet. Dit kom nou natuurlik na die afgelope naweek se groot uitloop toe hy onsamehangend iets van quota en patronized …

PK MalherbeVat Vyf! Week21 van 2018 – Ashwin wip homself