Check hom

Watkykjy nuus round-up. Week 12.

In Wat is nuus? deur Vent Venter1 Eiertjies

Prozzie kap ‘n Lazarus ná sy op die job sterf ‘n Hoer in Bulawayo het blykbaar uit die dood opgestaan nadat sy tydens ‘n spykersessie inmekaargesak(suck?) en gesterf het.   Goeie poes! Die Zombie-slet se lyk is glo uit die Manor Hotel, waar sy gewerk het, gedra en toe die cops haar in ‘n kis wou sit, het sy skielik …

Deel met jou tjommies!

    Vent VenterWatkykjy nuus round-up. Week 12.
    Check hom

    Watkykjy nuus round-up. Week 11.

    In Wat is nuus? deur griffin6 Eiertjies

    Liewe ouers! Dis 'n rot! Helen Zille, die Premier van die Wes-Kaap, is deur 'n rot by haar ampswoning aangeval. Die rot het op haar afgestorm en sy het hom probeer sidestep. Blykbaar kan tannie Zille nie goed side-step nie en die rot het haar toe op die toon gebyt. Gelukkig het sy oor 'n garlic patch in haar tuin …

    Deel met jou tjommies!

      griffinWatkykjy nuus round-up. Week 11.
      Check hom

      Watkykjy nuus round-up. Week 10.

      In Wat is nuus? deur Vent Venter3 Eiertjies

      Ja-ja, ons was bietjie laks, maar Dinsdae is vir een of ander rede fokken Maandae by Watkykjy HQ. Hopelik is die sokkies nou hoog genoeg opgetrek sodat hierdie regular feature weer kan wortel skiet. In jou broek. Ma en haar maat val tienerseun aan met dagga en tabasco-sous Robin Rumsey (38) van Utah in die Americaz het na bewering haar …

      Deel met jou tjommies!

        Vent VenterWatkykjy nuus round-up. Week 10.
        Check hom

        Watkykjy nuus round-up. Week 3.

        In Wat is nuus? deur griffin3 Eiertjies

        Jy sal val, puppy! Die Hell's Angels het gesit en chill by hulle clubhouse in Munich toe 'n mal maaifoedie motherfucker met 'n puppy onder sy arm opdaag in slegs sy broek. Hy het toe sy broek afgetrek en die Hölle Engel (dis Duits vir Hell's Angels, jou nool) met die puppy gegooi. As one does. Die volgende move is …

        Deel met jou tjommies!

          griffinWatkykjy nuus round-up. Week 3.