ANN7-persoon verdedig hul fokken kak kanaal Raait, ons gaan sommer nou net aanvaar jy het al clips van die nuwe Suid-Afrikaanse “nuus”-kanaal ANN7 (405, DSTV) gesien. Of ons hoop ten minste so, want weens kopiereg-issues is die meeste van die hoogs vermaaklike (in terme van hoe ongoddelik, onkykbaar dit is) clips al van die joetjoeb af gehaal. As jy nie …