Check hom

Vat Vyf! Week 17 van 2017 – Fokol Mbalula, Nkandla en Elton John skiet katte

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Die Minister van Polisie is klaar dik vir sy nuwe portefeulje. Dik vir dik polisielede. Dis nou ou Fokkol Mbalula wat nie juis self ‘n kampvegter vir anoreksie is nie. Hy het sy prioriteitslysie bekendgemaak en dit sluit die demilitarisering van die polisie in, asook die vernietiging van vuurwapens na strafregtelike ondersoeke en om McDonalds drive-thrus minder aanloklik te …

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbeVat Vyf! Week 17 van 2017 – Fokol Mbalula, Nkandla en Elton John skiet katte
    Check hom

    Vat vyf! Week 16 van 2017 – Hlaudi Motsoenobody, Huffinngton Poop en Brian Molefe

    In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

    1) Jy weet as jy lekker sit en gesels en beide jy en die ander persoon tel ‘n reukie op wat defnislis ‘n teken is dat iemand in kak getrap het en jy prewel saggies ‘n gebedjie dat dit nie jy is nie, maar dan voila, daar sit die evidence onderaan jou skoen? Dis plus-minus die gevoel wat mens het …

    Deel met jou tjommies!

      PK MalherbeVat vyf! Week 16 van 2017 – Hlaudi Motsoenobody, Huffinngton Poop en Brian Molefe
      Check hom

      Vat Vyf! Week 15 van 2017- United Airlines se hol, Spar se slang en Zuma se poes

      In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

      1) Daar’s twee goed waarvan Jacob Zuma bitterfokkol weet. (Ok, daar is getalle-wat-hy-nie-kan-uitspreek-nie meer, maar ons sal die hele maand besig wees as ons op almal moet fokus, so ons kies twee vir nou.) Die een is OPTOG en die ander is AFTOG. En dit los meeste landsburgers met ‘n gevoel van FOKTOG. Want die belhamel wil net nie die …

      Deel met jou tjommies!

        PK MalherbeVat Vyf! Week 15 van 2017- United Airlines se hol, Spar se slang en Zuma se poes
        Check hom

        Vat vyf! Week 14 van 2017 – Suid-Afrika se junk hang by sy onderbroek uit

        In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

        1) Suid-Afrika het hierdie week sy Facebook-status na ROMMEL verander. Dis lank reeds verwag, maar Zoom-zoom se onverskillige kabinetskommeling laas week was blykbaar die laaste strooi. Wat beteken dit vir die man in die straat? Wel, vir hom beteken dit hy is gatvol en daarom is hy in die straat met sulke oulike plakkate wat goed sê soos “Gaan weg …

        Deel met jou tjommies!

          PK MalherbeVat vyf! Week 14 van 2017 – Suid-Afrika se junk hang by sy onderbroek uit