Check hom

Vat Vyf! Week 41 van 2017 – Dove is racist en Fikile fok oorsee rond met ons zak

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Die jaarlikse Sepie van die Jaar is hierdie week aangekondig. Dit was strawwe kompetisie met 7de Traan en Old & The Dutiful wat gunstelinge was. Maar die uiteindelike wenner was ‘n sepie wat gewys het dis in touch met die samelewing en die issues waarmee ons daagliks worstel. Dove. Soos in Dove seep. Die wit koekie wat enige swart …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 41 van 2017 – Dove is racist en Fikile fok oorsee rond met ons zak
Check hom

Vat Vyf! Week 40 van 2017 – Grace se panties, KPMGupta en die ANChair-gooiers

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Ek sak my kop in skaamte. Hierdie week het ek geleer dat elke mens inherent goed in hul harte is. As jy, soos ek, so paar weke terug vir Grace Mugabe, Bob se vrou, gekruisig het toe sy ‘n Suid-Afrikaanse model aangerand het en moerse zak spandeer het op allerlei luukshede, gaan staan in die hoekie met jou hande …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 40 van 2017 – Grace se panties, KPMGupta en die ANChair-gooiers
Check hom

PK van die maand: September 2017 – Die fokken Springbokke

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar of hulle pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. So wie kry September se PK? Die Springbokke. Patrioties sal ek bly. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbePK van die maand: September 2017 – Die fokken Springbokke
Check hom

Vat Vyf! Week 39 van 2017 – Hugh Hefner steek die horing in die dak en Saudi vroue mag karre bestuur

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1. Die koning van vlees en ‘n man wat sekerlik aandele in elke tissue company in die wêreld besit het, Hugh Hefner, is in die ouderdom van 91 oorlede. Onverwags blykbaar. Want mense van in die 90-jaar, dooi mos nie sommer nie. Nadoodse ondersoeke sal bevestig of hy dood is aan ‘n stroke of aan ‘n hele paar strokes. Ter …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 39 van 2017 – Hugh Hefner steek die horing in die dak en Saudi vroue mag karre bestuur