Check hom

PK van die maand: Oktober 2017 – Carl spineless fokken Niehaus

In Wat is nuus? deur PK Malherbe2 Eiertjies

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. So wie kry Oktober se PK? Wel, die politieke wêreld se eie Elvis… die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbePK van die maand: Oktober 2017 – Carl spineless fokken Niehaus
Check hom

Vyt Vyf! Week 44 van 2017. Swart Maandag, bribe broodjies en druk daai ou SA vlag dwars in jou hol op

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Swart Maandag. Redelike naais idee. Wys solidariteit met boere wat vir hul lewens vrees deur swart te dra op die dag en bymekaar te kom om te bid. Natuurlik is daar gapings vir misbruik of misverstand. Dankie aan die handjievol belhamels wat met ou vlae opgeruk het. Hoop nie die dag het te veel van julle tyd vir Volkspele …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVyt Vyf! Week 44 van 2017. Swart Maandag, bribe broodjies en druk daai ou SA vlag dwars in jou hol op
Check hom

Vat Vyf! Week 43 van 2017 – Afrikaans is kakwarm en Marius Barnard is ‘n drol

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Niemand ken van strooihalmpies gryp soos die ANC nie. Veral nie as dit wil-wil lyk of dit dalk die laaste strooi kan wees wat ‘n vuisvoos land moet opvreet nie. Met die bekendmaking van die jongste misdaadstatistieke deur ou Fokkol Mbalula, is daar vreeslik gebrag met die 1.8% afname in misdaadsyfers oor die afgelope 10 jaar. 1.8% afname. En …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 43 van 2017 – Afrikaans is kakwarm en Marius Barnard is ‘n drol
Check hom

Vat Vyf! Week 42 van 2017 – Zuma skommel en die FBI ondersoek die Guptas

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Ai fokkitie-fok tog. Die arme Guptas. Eers draai elke donnerse bank behalwe die spermbank en die rusbank by die dokters, hulle die rug. En nou kom die nuus dat Mulder en Scully op hulle spoor is. S’true. Die Ef-Bee-Baai het blykbaar ‘n ondersoek na die tros Guptas se bande in Amerika van stapel gestuur. Ek vermoed dit gaan effe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat Vyf! Week 42 van 2017 – Zuma skommel en die FBI ondersoek die Guptas