Check hom

PK van die maand: September 2017 – Die fokken Springbokke

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar of hulle pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. So wie kry September se PK? Die Springbokke. Patrioties sal ek bly. …

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbePK van die maand: September 2017 – Die fokken Springbokke
    Check hom

    Vat Vyf! Week 39 van 2017 – Hugh Hefner steek die horing in die dak en Saudi vroue mag karre bestuur

    In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

    1. Die koning van vlees en ‘n man wat sekerlik aandele in elke tissue company in die wêreld besit het, Hugh Hefner, is in die ouderdom van 91 oorlede. Onverwags blykbaar. Want mense van in die 90-jaar, dooi mos nie sommer nie. Nadoodse ondersoeke sal bevestig of hy dood is aan ‘n stroke of aan ‘n hele paar strokes. Ter …

    Deel met jou tjommies!

      PK MalherbeVat Vyf! Week 39 van 2017 – Hugh Hefner steek die horing in die dak en Saudi vroue mag karre bestuur
      Check hom

      Vat Vyf! Week 38 van 2017 – Helen Zille laat ons grille en dis ALWEER die einde van die fokken wêreld

      In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

      1) HKGK. Jy gaan die afkorting in geen Afrikaanse woordeboek vind nie. Maar “Hier Kom Groot Kak” het al so deel geword van Suid-Afrikaners se daaglikse lewens, dat HKGK basies al volksbesit geraak het. Maar ‘n nuwe variasie het hierdie week kop uitgesteek: HakaGK. Want kyk, na die All Blacks laasnaweek hulle wenwalsie voor die game uitgevoer het, was dit …

      Deel met jou tjommies!

        PK MalherbeVat Vyf! Week 38 van 2017 – Helen Zille laat ons grille en dis ALWEER die einde van die fokken wêreld
        Check hom

        Vat Vyf! Week 37 van 2017 – Drolle in die drinkwater soos Steve Hofmeyr en Ted Cruz

        In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

        1) Joburg Water het hierdie week gekla oor sekere Johannesburginwoners wat regtigwaar vir hulle ‘n drol in die drinkwater is. Maar die inwoners van Fairway reken hulle het regte en dat die kak gaan spat. Dit kom nadat Joburg Water moes erken hulle pomp riool in ‘n rivier in omdat hulle probleme ondervind met gebreekte waterpype in die area. Volgens …

        Deel met jou tjommies!

          PK MalherbeVat Vyf! Week 37 van 2017 – Drolle in die drinkwater soos Steve Hofmeyr en Ted Cruz