Check hom

Vat Vyf! Week 37 van 2017 – Drolle in die drinkwater soos Steve Hofmeyr en Ted Cruz

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Joburg Water het hierdie week gekla oor sekere Johannesburginwoners wat regtigwaar vir hulle ‘n drol in die drinkwater is. Maar die inwoners van Fairway reken hulle het regte en dat die kak gaan spat. Dit kom nadat Joburg Water moes erken hulle pomp riool in ‘n rivier in omdat hulle probleme ondervind met gebreekte waterpype in die area. Volgens …

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbeVat Vyf! Week 37 van 2017 – Drolle in die drinkwater soos Steve Hofmeyr en Ted Cruz
    Check hom

    Vat Vyf! Week 36 van 2017 – Kak wagte, Kate is preggers en Steve Hofmeyr is huilerig

    In Uncategorized, Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

    1) Kyk, ek is nie trots op my kadette-dae nie en wat ek van geweer-hanteer af weet of kan onthou, is gevaarlik. Maar die fokweet, selfs Nataniël sal die twee ANC-lyfwagte wat hulself afgeneem het in ‘n video waar hulle twee gewere heel lomp hanteer en dreigemente uitdeel, in die skande steek. Die een geweer is boonop ‘n AK47 wat …

    Deel met jou tjommies!

      PK MalherbeVat Vyf! Week 36 van 2017 – Kak wagte, Kate is preggers en Steve Hofmeyr is huilerig
      Check hom

      Vat Vyf! Week 35 van 2017 – Stywe broeke, zak en Joel steen des aanstoots

      In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

      1) Praat met kenners en hulle sal jou vertel dit gaan met tye maar broekskeur in die Onderwys. Juis hierdie week het ‘n paar leerlinge van Hoërskool Pretoria-Wes hul rieme (amongst other things) lelik styfgeloop toe hulle daarop aangedring het hulle wil stywe kleefbroeke as deel van hul uniform hê in plaas van wyepypbroeke. Dis daai broeke wat minder aan …

      Deel met jou tjommies!

        PK MalherbeVat Vyf! Week 35 van 2017 – Stywe broeke, zak en Joel steen des aanstoots
        Check hom

        PK van die maand: Augustus 2017 – Grace fokken Moergabe

        In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

        PK. Afkorting vir perdekrag. Of poskantoor. Maar hier by Watkykjy, verkies ons die Poesklap-weergawe. En elke maand gaan ons een lekker stywe PK uitdeel aan iemand wat uit sy of haar pad gegaan het om die nasie kollektief af te pis. Soos in fokken all-the-way pappa. So wie kry Augustus se PK? Wel, ek is grootgemaak met die uitgangspunt ‘n …

        Deel met jou tjommies!

          PK MalherbePK van die maand: Augustus 2017 – Grace fokken Moergabe