Check hom

Maggie Q – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Haar volle naam is Margaret Denise Quigley en hierdie goose kom van Honolulu, Hawaii af waar sy gebore is. Haar pa was Vietnam toe vir orloog en dis waar hy vir mamma ontmoet het en toe eventually hierdie outlike dingetjie gemaak het. Maggie Q het rolle gehad in movies soos Balls of Fury, Die Hard 4, Mission Impossible III en …

Deel met jou tjommies!

    griffinMaggie Q – Woensdag se warm bokkie
    Check hom

    Rashida Jones – Woensdag se warm bokkie

    In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

    Hierdie is nou vir jou een interesting goose. Op 40 is sy steeds kakwarm maar dis probably haar cute factor wat haar nog meer aantrekliker maak. Jy het haar in movies soos I Love You, Man en The Social Network gesien en verder in TV reekse soos Boston Public, Saturday Night Live, The Office, Parks and Recreation en meer onlangs, …

    Deel met jou tjommies!

      griffinRashida Jones – Woensdag se warm bokkie

      Magdalena Frackowiak – Woensdag se warm bokkie

      In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

      Hierdie kakwarm bokkie, Magdalena Frackowiak is in Gdańsk, Poland gebore. Gdańsk! Gdańsk! Gdańsk! Ek wil fokken-fokken Gdańsk! Haar career het min of meer met Ralph Lauren afgeskop terug in 2008 en sy’t oor die planke geloop vir al die groot name. Heeltemal te veel om te noem. Sy het ook terug in 2011 in die Pirelli Calendar verskyn waar Karl …

      Deel met jou tjommies!

        griffinMagdalena Frackowiak – Woensdag se warm bokkie
        Check hom

        Nicola Peltz – Woensdag se warm bokkie

        In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

        Raait, lyk of ons maar weer terug is by die internasionale bokkies. Julle gooses stuur mos nie vir ons goete nie. Cindy se kiekies het moerse goed gedoen verlede week- lyk of dit tans die nommer 1 post op Watkykjy is. Aaaanyway…. Nicola Peltz het so tien jaar terug in die Hollywod scene opgedaag met kakkerige rolle in movies soos …

        Deel met jou tjommies!

          griffinNicola Peltz – Woensdag se warm bokkie