Check hom

Jamie Chung – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jamie Chung is ‘n Korean kietiekat wat in ‘n sports bar in California discover is deur MTV terug in 2004 toe hulle nog soortvan musiek support het. Sy was te siene in Dragonball: Evolution asook Sucker Punch, The Hangover II en III en ‘n hele paar TV series soos Grey’s, Castle, CSY: NY, ER en Veronic Mars. Tit-bits: Sy maak …

Deel met jou tjommies!

    griffinJamie Chung – Woensdag se warm bokkie

    Emma Rigby – Woensdag se warm bokkie

    In Warm Bokkies deur griffin3 Eiertjies

    Maak jy uit van Emma Rigby? Nee. Hoekom nie? Want jy kyk nie Britse kak soos Hollyoaks nie. Hierdie chick is slegs 26 jaar oud en lyk op sommige fotos asof sy al op 12 onder ‘n plastic surgeon se mes ingeklim het. Op ander fotos lyk sy nou weer youthful. St het ‘n moerse weird look aan haar. Hot …

    Deel met jou tjommies!

      griffinEmma Rigby – Woensdag se warm bokkie
      Check hom

      Crystal Renn – Woensdag se warm bokkie

      In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

      Hierdie goose van Mississippi is ‘n goeie voorbeeld van hoe die demands van ‘n modelling career girls kan opfok. Sy is op 14 discover maar is vertel dat sy twee derdes van haar liggaamsgewig sou moes afskud as sy serious was oor modelling. Die obvious volgende stap was ‘n kak wipplank diet van vreet en kots. Anorexia het haar vir …

      Deel met jou tjommies!

        griffinCrystal Renn – Woensdag se warm bokkie
        Check hom

        Kristen Bell – Woensdag se warm bokkie

        In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

        Hierdie bokkie het al op die ouderdom van 13 haar eie agent gehad en haar career het in koerantadvertensies en later TV ads begin. Haar groot break het in 2004 gekom met die hoofrol van Veronica Mars. Klein kindertjies sal in hulle klere kak as hulle haar in regte lewe monet ontmoet want sy doen ook die stemwerk vir Princess …

        Deel met jou tjommies!

          griffinKristen Bell – Woensdag se warm bokkie