Check hom

Lyne Perez – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Lyne Perez in ‘n bikini en -onderklermodel wat famous geraak het te danke aan Instagram, waar sy tans so net oor die 3.4m followers het. Sy is nie ‘n moerse fan van klere nie en het al in Playboy ook verskyn. Stywe Lyne! Place your ad here Loading…

griffinLyne Perez – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Paige VanZant – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Paige VanZant is ‘n interesting cat en MMA fighter. As kind was sy ‘n regte tomboy gewees wat dirt bikes gery het en gelike het van visvang en guns skiet. Een van daai fokken cool meisiemaatjies wat enige seuntjie graag as tjommie sou wou hê. Haar regte naam is eintlik Paige Vanderford omdat sy einde 2018 met mede-MMA ster, Austin Vanderford …

griffinPaige VanZant – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Maria Kirilenko – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Maria Kirilenko is ‘n voormalige professionele Russiese tennisspeler wat byvoorbeeld in 2002 die US Open Girls’ Singles gewen het. Sy het ‘n hele paar Grand Slam quarterfinals gehaal en was sterk op pad om die tenniswêreld te verower maar oOngelukkig het sy haar knieg opgefok hier teen die einde van 2013 en nooit regtig weer recover nie. Sy het intussen …

griffinMaria Kirilenko – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Esmée Denters – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Esmée Denters is basically die Kaaskoppe se weergawe van Justin Bieber, maar met tiete. Hierdie Nederlander het in 2006 begin om haarself op YouTube te promote as ‘n sangeres deur covers van Justine Timberlake en Natasha Bedingfield te perform. In 2008 was sy een van die eerste music artists wat dit reggekry het om meer as 100 miljoen views regoor …

griffinEsmée Denters – Woensdag se warm bokkie