Check hom

Sofia Vergara – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Tit-bits: As jong meisie was sy so selfbewus gewees van haar maer lyf dat sy sommer gereeld twee jeanpants oor mekaar aangetrek het om haarself 'n meer voller figuur te gee. Deesdae laat sy mans se jeanpants somer voller raak vanself. Aan die voorkant, nie aan die agterkant soos Sunette Bridges nie. Sy is deur 'n fotograaf op 'n beach …

griffinSofia Vergara – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Leven Rambin – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Tit-bits: Haar familie is fokken ryk. Haar pa besit die grootste eiendomsagentskap in Houstoun, Texas (Texas by the way is fokken groot en about net rykgatte bly daar) Haar oupa is Howard Rambin, Jr, voormalige CEO en president van Texaco oil. Haar sussie (Mary Rambin) is 'n handsak designer en die brand, Moë word meestal deur celebrities gekoop. Levin Rambin …

griffinLeven Rambin – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Michelle Trachtenberg – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Tit-bits: Het die rol van Dawn in Buffy The Vampire Slayer vertolk en het ook die laaste lyn gepraat toe die reeks ge-eindig het: "Yeah, Buffy. What are we gonna do now?" – yup, dis 'n kak lyn. Sy like balle, want sy like tennis Sy hou meer van Nutella as Yo-Landi Visser. 'n Goeie voorbeeld van wat die eindproduk …

griffinMichelle Trachtenberg – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Kate Beckinsale – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin4 Eiertjies

Tit-bits: Sy het die female lead gescore in Pearl Harbor (2001) toe Charlize Theron dit opgegee het om Sweet November te doen dieselfde jaar. Sy is 40 en sy het 'n dogter, so dit maak haar 'n MILF. Sy haat dit om panties te dra, maar ons kon ongelukkig geen fotografiese bewyse daarvan opspoor nie. in Underworld (2003) was sy …

griffinKate Beckinsale – Woensdag se warm bokkie