Check hom

Anastasia Sokolova van Ukraine smeer ‘n paal iets vreesliks.

In Warm Bokkies deur griffin3 Eiertjies

Anastasia Sokolova van Ukraine is heel moontlik die beste paaldanser op op planeet aarde. Jou mond sal oophang as jy die video kyk en as jy klaar is en afkyk sal jou broek ook heel moontlik oophang. Jy sal ook vind dat jy onbewustlik "Ukranian Visa requirements" in jou Google masjien ingetik het. En waar is jou werkshemp nou? Check, …

griffinAnastasia Sokolova van Ukraine smeer ‘n paal iets vreesliks.
Check hom

Nicole Meyer is die nuwe Liqui-Fruit girl

In Warm Bokkies deur griffin17 Eiertjies

Julle sal vanaand vir Nicole Meyer op ETV en DSTV sien as Liqui-Fruit se nuwe model vir hulle nuwe TV ads. Sy volg in die voetspore van Lushano Kuhn, Tanya Eloff, Rue Essop en Tracey McGregor wat oor die dekades vir Liqui-Fruit se TV ads gesmeul het voor die kamera’s. Nicole is 21 jaar oud en model nou maar eers …

griffinNicole Meyer is die nuwe Liqui-Fruit girl