Check hom

Jennifer Love Hewitt – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Jy mag dalk as ‘n laitie van die 80s Kids Incorporated episodes raakgekyk het. Dis waar Jennifer Love Hewitt se career begin het. Sy het in absolute fokken shockers van movies ge-act soos the Tuxedo en Garfield maar omdat sy sulke lekker 36d kanne het en al vir meer as tien kaar lank top 100 what-what spots kry in manstydskrifte, …

griffinJennifer Love Hewitt – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Ronda Rousey – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Haar ma was die eerste Amerikaner om ‘n World Judo Championship te wen terug in 1984, so skop en donner is in hierdie chick se bloedlyn. Sy word tans gereken as die top MMA fighter op aarde. Ek dink dis dalk beter om haar net van ‘n afstand af te bewonder, want sy sal daai outjie van jou morsaf knyp…

griffinRonda Rousey – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Blake Lively – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Toe hulle kinders was, was Blake se ouer boetie fokol lus vir skool gewees toe hy graad een toe moes gaan. Blake was toe drie jaar oud, maar nogal lank vir haar ouderdom. Haar ma het toe met ‘n fokken slim plan opgekom – stuur vir sussie saam met boetie sodat hy nie alleen voel en tjank nie, en lieg …

griffinBlake Lively – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Abbey Clancy – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Tit-bits: Britse goose, gebore in Liverpool Was in 'n kak girl band, Genie Queen, wat deur Andy McCluskey van 'n even kakker band, OMD gemanage was. Is getroud met sokkerspeler Peter Crouch Het strictly Strictly Come Dancing in 2013 gewen. Eienaar van 'n awesome stel tiete

griffinAbbey Clancy – Woensdag se warm bokkie