Check hom

Dianna Agron – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jy sal hierdie chick glad nie ken nie, tensy jy skelm daai kak musical, Glee kyk. Een bonus is darem dat sy lekker abs het van al die gedansery. Tit-bits: Sy het ‘n tattoo op haar ribbes wat tune “Mary had a little lamb” – haar ma se naam is Mary. Sy klink nogal na ‘n chick met dik issues …

griffinDianna Agron – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Daniella Alonso – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Daniella Alonso was in kakkerige flieks soos Wrong Turn 2, The Hills Have Eyes 2, het kleiner rolle vertolk in CSI: Miami asook die verkakte remake van die Night Rider TV reeks wat uitgebom het in 2009. Sy is ook tans besig om Paul Blart: Mall Cop 2 te film en ons is seker dit gaan net so kak wees …

griffinDaniella Alonso – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Marisa Miller – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Marisa het haar groot break gekry op 21-jarige ouderdom toe bekende fotograaf, Mario Testino haar afgeneem het terwyl sy saam met haar tjommies gesurf het by Manhattan Beach in California. Sy was in sewe editions van die Sports Illustrated swimsuit issue gewees, 2002-2008. Tit-bit: Haar man se naam is Griffin. Lucky fokken doos.

griffinMarisa Miller – Woensdag se warm bokkie