Check hom

Jennifer Aniston – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin5 Eiertjies

Tit-bits: Meeste mense weet wie sy is en ken haar van Friends af. Dis 20 jaar terug. Jirre, jy voel nou lekker oud, huh? Wat jy maybe nie geweet het nie, was dat haar heel eerste rol in Mac And Me was – so horrible boktos ET rip-off wat in 1988 uitgekom het. Dis fokken aaklig. Meer onlangs sal jy …

griffinJennifer Aniston – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Amber Heard – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Tit-bits: Sy het in 2005 Charlize Theron se karakter gespeel in die flash backs van North Country. Sy lyk ook nogal so bietjie soos Charlize. Sy is effens van ‘n weird goose – sy is dik tjommies met Joseph Gordon-Levitt, maar ons skiem sy friend-zone hom so bietjie. Check, sy het in Januarie 2014 verloof geraak aan Johnny Depp, maar …

griffinAmber Heard – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Rosie Huntington-Whiteley – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin4 Eiertjies

Tit-bits: Sy rook deesdae Jason Statham se vleispyp, so moenie worry as jy begin bles raak nie – daar is hoop vir jou In 2011 het sy die lead female rol geland in Transformers: Dark of the Moon en in dieselfde jaar nommer 1 posisie gevat vir die wamrste chick op aarde in about elke magazine daarbuite (behalwe natuurlik Huisgenoot).

griffinRosie Huntington-Whiteley – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Jennifer Love Hewitt – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Jy mag dalk as ‘n laitie van die 80s Kids Incorporated episodes raakgekyk het. Dis waar Jennifer Love Hewitt se career begin het. Sy het in absolute fokken shockers van movies ge-act soos the Tuxedo en Garfield maar omdat sy sulke lekker 36d kanne het en al vir meer as tien kaar lank top 100 what-what spots kry in manstydskrifte, …

griffinJennifer Love Hewitt – Woensdag se warm bokkie