Check hom

Daisy Lowe – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Daisy Lowe lyk na ‘n gevaarlike chick. Dis moeilik om bikini shots van haar op te spoor op die interwebs soos met meeste ander modelle, want as jy daarvoor soek kry jy net kaalgat kiekies, wat natuurlik glad nie ‘n slegte ding is nie. Tit-bit: Sy het uigevind dat sy  Gavin Rossdale, die lead singer van Bush, se dogter is. …

griffinDaisy Lowe – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Emmy Rossum – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Sy vertok die rol van Fiona Gallagher in Shameless waar sy daai loser zefgat familie van haar bymekaar probeer hou maar sy is ook ‘n befokte opera sangeres. Sy het al in meer as  20 verskillende operas opgetree en in ses tale gesing.

griffinEmmy Rossum – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Lily Donaldson – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin5 Eiertjies

Sy is 2003 op die ouderdom van 16 gescout om ‘n model te word terwyl sy besig was om shopping in Camden in Londen te doen – daar waar al die punks en die freaks uithang. Sy is ook familie van Fleetwood Mac se Mick Fleetwood. Dis haar oom of iets. Gelukkig het daai bloedlyn van die family nie deur …

griffinLily Donaldson – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Cheryl Cole – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

As deel van die Britse popgroep, Girls Aloud en omdat sy ‘n judge was op X-Factor, is hierdie goose omtrent R300mil sterk. Dis fokken baie zak wat sy met aaklige musiek gemaak het, maar sy is effens iets vir die oog.

griffinCheryl Cole – Woensdag se warm bokkie