Check hom

Jorgie Porter – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Dit wil voorkom of ons deesdae al hoe meer Britse gooses op die interweb uitkrap. Dit wil voorkom of almal van hulle een of ander show aanbied of Dancing With The Stars doen of iets uit te waai het met I’m a Celebrity…Get Me Out of Here! Britse glamour is maar dieselfde as Suid-Afrika se glamour. Sulke B-list vibes. Jy …

Deel met jou tjommies!

    griffinJorgie Porter – Woensdag se warm bokkie
    Check hom

    Michelle Keegan – Woensdag se warm bokkie

    In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

    Jy sal Michelle Keegan glad nie ken nie, want sy is Brits en blykbaar famous omdat sy ‘n rol in die bleekbene se weergawe van 7de Laan, Coronation Street, vertolk het. Jy kan ook (omdat sy Brits en famous en hot is) die aanname maak dat sy heel moontlik een of ander sokkerspeler wat jy ook nie ken nie, zaber. …

    Deel met jou tjommies!

      griffinMichelle Keegan – Woensdag se warm bokkie
      Check hom

      Hannah Davis – Woensdag se warm bokkie

      In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

      Hannah Davis se naam het amper presies ‘n jaar terug verander na Hanna Jeter toe sy op 9 Julie, 2016 met Derek Jeter, ‘n baseball-speler van die New York Yankees getrou het. Die bra is ongeveer 15 jaar ouer as sy warm goose wat hy basically dadelik pregrnant gemaak het. Probably op hulle eerste date. Hy kon homself seker nie …

      Deel met jou tjommies!

        griffinHannah Davis – Woensdag se warm bokkie
        Check hom

        Sara Underwood – Woensdag se warm bokkie

        In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

        Hierdie beter bedeelde weergawe van Paris Hilton is in die mid-80s in Portland, Oregan gebore. Haar eerte job was as ‘n sales rep vir swaar konstruksiemsjienerie en daarna het sy straight by Hooters gaan werk terwyl sy besigheids-what-what geswot het. Maar Hooters. Want blond, want tiete. In 2006 was sy Julie se Playmate of the Month en in 2007 het …

        Deel met jou tjommies!

          griffinSara Underwood – Woensdag se warm bokkie