Check hom

Pixie Lott – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hierdie blonde Britse Bokkie is ‘n popsterretjie. Haar ma het haar die naam Pixie gegee omdat sy ‘n premature baba was. Vergelyk gerus haar musiek (of eerder haar stem) met die local Afrikaanse popgemors wat weekliks release word. Dis kak, maar dis steeds myle beter as die drek wat uit SA se poprioolpype gepomp word: Place your ad here Loading… …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPixie Lott – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Eva Mendes – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Hierdie Kubaans-Amerikaanse goose is kakwarm, of soos mens in Spaans sou tune: Este ganso Cubano-Americano es una mierda caliente! Sy het haar film debut gemaak as Denzel Washington se girlfriend in die movie Training Day, net oor die 16 jaar terug. Sedertdien was sy in movies soos Ghost Rider, Fast Five, We Own The Night, Hitch, Stuck On You, 2 …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEva Mendes – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Luisa Zissman – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Fok, ek wonder of mens enigsins ‘n meer stereotipiese hoytie-toytie Britse upbringing kan kry. Kyk, ons weet almal ons ouers het deur dik sneeu skool toe geloop vir 15km elke oggend, maar Luisa Zissman het dit net so hard gehad, julle. Op sestien moes sy begin werk het as ‘n estate agent op Saterdae om vir die expenses van haar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLuisa Zissman – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Georgia Salpa – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Georgia Salpa is ‘n Ierse glamour model wat in Griekeland gebore is. Dit was drie dae terug haar 32ste verjaarsdag. Ongeveer twee jaar terug het sy aangekondig dat sy oorstelp was oor die geboorte van haar tweeling. Die gedeelte van die interweb wat ‘n fok omgegee het, het dadelik hulle Twitter-grade ten volle gebruik om uit te figure dat haar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGeorgia Salpa – Woensdag se warm bokkie