Check hom

Kristanna Loken – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jy het off-hand moontlik nie ‘n fokken clue wie Kristanna Loken is nie. As jy maybe TV reekse soos Burn Notice, Painkiller Jane of The L Word gekyk het, sal jy haar steeds nie onthou nie. Fok, ek kan nie eers othou day ek haar in Terminator 3: Rise of the Machines gesien het nie. Het ek ooit die movie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKristanna Loken – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Margot Robbie – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Margot Robbie is ‘n Australiaanse bokkie wat in Queensland gebore is en op die Gold Coast grootgeword het. Haar eerste local break in die entertainment industrie het rondom 2008 gebeur toe sy ‘n rol in die Aussie soapie, Neighbours gekry het. Sy het so goed gedoen in daardie rol dat fans haar tydens ‘n Slipknot concert van alle plekke in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMargot Robbie – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Darya Klishina – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Darya Klishina is ‘n Russiese verspring-atleet wat in 2016 die enigste persoon in die Russiese atletiekspan was wat kon deelneem aan die Olympics in Rio. Rusland het mos bietjie aapkak gegaan met die drugs en Darya kon bewys dat sy skoon was omdat sy vir 3 jaar lank in die US gebly het. Sy het eventually negende ge-eindig en dit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDarya Klishina – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Jorgie Porter – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Dit wil voorkom of ons deesdae al hoe meer Britse gooses op die interweb uitkrap. Dit wil voorkom of almal van hulle een of ander show aanbied of Dancing With The Stars doen of iets uit te waai het met I’m a Celebrity…Get Me Out of Here! Britse glamour is maar dieselfde as Suid-Afrika se glamour. Sulke B-list vibes. Jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJorgie Porter – Woensdag se warm bokkie