Check hom

Bérénice Marlohe – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jy weet nie wie sy is nie, maar jy weer eintlik soortvan wie sy is. Bond Girl? Kom nou, watter een? Yup, Skyfall in 2012. By the way, daai movie het 1.11 miljard dollareenos gemaak wêreldwyd. Sommer so met Daniel Craig en alles. Jy is mos eintlik ‘n Roger Moore fan wat aan die verlede klou. Aap. Anyway, hierdie beelskone …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBérénice Marlohe – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Melissa Clarke – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Melissa Clarke is probably onbekend vir 99% van ons. Sy kom uit ‘n fokken klein dorpie genaamd Gravesend in die UK. Daar bly beswaarlik 70,000 mense – amper 3 keer minder mense was wat daar in Springs woon. Gravesend se een claim to fame is dat Pocahontas daar gesterf het. Melissa is ‘n glamour model wat al mags soos FHM, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMelissa Clarke – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Bianca Bree (Van Damme) – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Is jy ‘n pa? Is jy ‘n pa van ‘n dogter? Is jy ‘n pa van ‘n dogter met een van daai simpel t-shirts wat tune jy’t ‘n gun en ‘n graaf en ‘n agterplaas? Dan is jy nie Jean Claude Van Damme nie. Nie dat hy nodig het om haar op te pas nie. Bianca Brigitte Van Damme, ook …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBianca Bree (Van Damme) – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Sandra Bullock – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ons gaan vandag so bietjie old school. Sandra Bullock het in amper 60 movies ge-act gedurende haar career. Dink maar aan movies soos Demolition Man, While You Were Sleeping, The Net, 28Days, Miss Congeniality, Murder by Numbers, Crash, Bravity en dies meer.  Dan het sy ook ‘n verdere 14 produce of help produce. O ja, Oceans’ Eight kom volgende jaar uit …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSandra Bullock – Woensdag se warm bokkie