Check hom

Ellen Hoog – Woensdag se warm bokkie met ‘n hokkiestokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Vir die eerste keer ooit hier op Woensdag se warm bokkies het ons iets wat net iets verskrikliks rym en ons dik chuffed daarmee soos ‘n laerskoolkind wat ‘n Melrose kasie in sy kosblik vind tydens eerste pouse. Ons bied aan: Ellen Hoog – Woensdag se warm bokkie met ‘n hokkiestokkie! Ellen is teen 1.64m net so Hoog soos soos …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEllen Hoog – Woensdag se warm bokkie met ‘n hokkiestokkie
Check hom

Scarlett Johansson – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

As jy in die laaste odd sewe jaar die Marvel superhero craze gevolg het, het jy Scarlett Johansson in ‘n kakhuis vol movies gesien as Natasha Romanoff of Black Widow in al die Captain America, Avengers en Iron Man movies. Hulle is nou juis besig met Avengers: Infinity War se post-production waarin sy ook haar rol hervat. Jirre, kan iemand …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScarlett Johansson – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Malin Akerman – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jy word vergewe as jy geskiem het dat mamma en pappa Ackerman van Benoni nie ‘Marlien’ of ‘Ackerman’ kon spel of uitsrpeek nie, maar hierdie is wel Malin Akerman en sy ‘n Sweedse bokkie wat in Stockholm (regte spelling) gebore is en in Toronto, Kanada grootgeword het. Jy het haar moontlik in Harold & Kumar Go to White Castle gesien …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMalin Akerman – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Jaqueline Carvalho – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hoe goed kan jy ‘n Portugeuse aksent naboots? Try om die volgende sin met daai aksent te lees: Jaqueline Carvalho se volle naam is Jaqueline Maria Pereira de Carvalho Endres en sy ‘n Brazilian volleyball warm bokkie wat in 1983 gebore is. OK, stop dit. Jy klink soos ‘n doos. Jaqueline is deel van die Brazillian national team en sommer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJaqueline Carvalho – Woensdag se warm bokkie