Keely King is ‘n alternative model van Bountiful, Utah in die USA, ‘n dorpie wat drie keer kleiner is as wat Vereeniging was in 1992. Sy model deesdae in LA en dis about al wat ons van haar af weet. Place your ad here Loading… Hierdie post is 19 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan …
Roxanne Pallett – Woensdag se warm bokkie
Roxanne Pallett is ‘n exotic mix van Persiese en Italiaanse afkoms wat haar nogal laat uitstaan tussen die meer bleek Britse akrtises. Jy sal haar glad nie ken nie, tensy ‘n fan is van die TV show, Dancing on Ice. Of maybe het jy Wrong Turn 6 gekyk? Tit-bits: Pallett het ‘n tattoo op haar heup wat die Rocky movie …
Taylor Swift – Woensdag se warm bokkie
Almal ken vir Tay-tay en almal behoort haar te like want sy is fokken oulik en fokken talentvol. As sy nie was nie, sou sy nie amper 86m followers op Twitter gehad het nie. Sy sit ook met 10 Grammy Awards en 19 America Music Awards. Sy het op 14-jarige ouderdom ‘n career in country music gaan soek in Nashville …
Olivia Munn – Woensdag se warm bokkie
Olivia Munn is daai wise-ass chick van Newsroom en een van die mooiste mense op planeet aarde. Sy was ook in X-Men: Apocalypse en jy gaan haar hierdie jaar in ‘n hele klomp cool movies te sien kry: X-Men Dark Phoenix, The Predator, Ocean’s 8, Die in a Gunfight en vele meer. Hou jou oë oop vir haar. Tit-bits: As …