Check hom

Lily Aldridge – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Lily Aldridge is nogal ‘n interessante goose, sover dit die fashion-wêreld betref. Haar pa, Alan Aldridge, was ‘n graphics designer en illustrator en was veral bekend vir sy psychedelic kunswerk wat hy vir boeke sowel as album covers van byvoorbeeld The Who en The Beatles geskets het. Die bra is verlede jaar oorlede maar word survive deur nie minder nie as agt …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLily Aldridge – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Hannah Ferguson – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hanna Ferguson is ‘n plaaskind wat so vier jaar terug haar groot break gekry het deur vir Sports Illustrated to model. Sy het niks behalwe bodypaint gedra nie – sien die heel eerste foto hieronder die twee videos. Sy het so twee jaar terug die leap gemaak na high fashion toe en model nou Marc Jacobs en Dolce & Gabbana …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHannah Ferguson – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Olivia Holt – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Olivia Holt is een van die nuwe Disney generation kids wat dit nou, op 21-jarige ouderdom, deurbreek na grootmens- TV en moontlik sterk op pad is na movie-land toe ook. Of sy kan dalk full-on in die popmusiekwêreld ingaan soos tannie Britney, tannie Christina en oom Justin. Syhet reeds so half begin dabble daarin. As jy nie kinders het of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOlivia Holt – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Jessica Marais – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jessica Marais is in 1985 in Suid-Afrika gebore maar het op ‘n jong ouderdom reeds saam met haar ouers uit die land uit gefokof. Hulle het eers in Kanada en New Zealand gebly voor sy op 9-jarige ouderdom in Perth, Australië opgeëindig het. Sy het in 2008 Sydney toe getrek waar sy die rol van Rachel Rafter in die Australiaanse …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJessica Marais – Woensdag se warm bokkie