Check hom

Crystal Renn – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hierdie goose van Mississippi is ‘n goeie voorbeeld van hoe die demands van ‘n modelling career girls kan opfok. Sy is op 14 discover maar is vertel dat sy twee derdes van haar liggaamsgewig sou moes afskud as sy serious was oor modelling. Die obvious volgende stap was ‘n kak wipplank diet van vreet en kots. Anorexia het haar vir …

Deel met jou tjommies!

    griffinCrystal Renn – Woensdag se warm bokkie
    Check hom

    Kristen Bell – Woensdag se warm bokkie

    In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

    Hierdie bokkie het al op die ouderdom van 13 haar eie agent gehad en haar career het in koerantadvertensies en later TV ads begin. Haar groot break het in 2004 gekom met die hoofrol van Veronica Mars. Klein kindertjies sal in hulle klere kak as hulle haar in regte lewe monet ontmoet want sy doen ook die stemwerk vir Princess …

    Deel met jou tjommies!

      griffinKristen Bell – Woensdag se warm bokkie
      Check hom

      Cobie Smulders – Woensdag se warm bokkie

      In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

      Hierdie goose het nooit gedink dat sy in acting sou beland het nie. Sy wou ‘n dokter of ‘n marine biologist geword het. Sy het op hoërskool per ongeluk ‘n model begin word omdat sy so fokken mooi is en die acting was ‘n natuurlike gevolg. Julle behoort haar te ken vanaf die kief sitcom, How I Met Your Mother …

      Deel met jou tjommies!

        griffinCobie Smulders – Woensdag se warm bokkie
        Check hom

        Karolina Kurkova – Woensdag se warm bokkie

        In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

        Sodra jy ‘n goose se naam sien wat Russies of Czech klink neem jy aan dat sy ‘n warm bokkie sal wees, soos in die geval met Karolina Kurkova. Sy is ook een van die top supermodels sover dit zak aanbetref. As kind is sy heavy by die skool geterg oor haar lengte (sy is nogal ‘n lang naai teen …

        Deel met jou tjommies!

          griffinKarolina Kurkova – Woensdag se warm bokkie