Check hom

Jessica Nigri – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ja, ons het haar al gefeature, maar ons doen dit sommer weer. Jessica Nigri is ‘n promotional model, voice over artist en YouTuber maar is veral ‘n bekende cosplay celeb. Sy doen vir die afgelope elf jaar al (sedert sy 19 jaar oud was) cosplay. Haar sexy Pikachu outfit wat sy in 2009 na die San Diego Comic-Con gedra het, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJessica Nigri – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Tanya Mityushina – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Wanneer jy Tanya se van probeer uitspreek: Mityushina, klink dit of daar te veel spoeg in jou mond is. Hierdie flawless goose het begin aandag kry in 2016 toe sy deel was van Sports Illustrated se Swimsuit Edition. Met daai killer lyf is daar fokol te verstane dan sy kort na daai shoot ‘n moerse klomp kontrakte vir panties en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTanya Mityushina – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Elizabeth Turner – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Elizabeth Turner is ‘n model wat eers onlangs begin act het. Sy was sover in twee Hollywood movies: Guess Timeless Beauty (2016) en The Big Break (2018), beide nogal nie kak movies nie. Maar Liesbet is famous vir iets groter. in 2011 het sy en haar sussie verniet ge-pose vir Evan Spiegel se ‘klasprojek’, Picaboo. In 2014 moes die sussies …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinElizabeth Turner – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Lindsey Vonn – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Lindsey Vonn is die fokken baas van alpine downhille skiing. Sy het ook vir so twee laar lank vir Tiger Woods ge-date. In 2005 het sy die downhill at Val d’Isère gewen en haar prys was ‘n pregnant koei ter waarde van $5000. Die organizer was fokken annoyed want hulle het verwag dat sy die koei terug aan hulle sou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLindsey Vonn – Woensdag se warm bokkie