Check hom

#VuilbekVrydag. Tommmy Cash – Winalotto

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Tommy Cash. Sommer nou al vir die tweede keer. In die kak gedeelte waar Tommy in Estonia bly, is die huisie alles van hout gemaak en besig om te vrot en dit stink in die strate. Tommy reken hy kan ‘n junkie op …

griffin#VuilbekVrydag. Tommmy Cash – Winalotto
Check hom

#VuilbekVrydag. Lekker old school Andrew Dice Clay vibes

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Andrew Dice Clay, die eerste comedian om Madison Square Garden in New York uit te verkoop, twee aande in ‘n ry! Dit was in 1990. Later dieselfde jaar het ‘n die lead rol gespeel in The Adventures of Ford Fairlane, ‘n absolute classic. …

griffin#VuilbekVrydag. Lekker old school Andrew Dice Clay vibes
Check hom

#VuilbekVrydag. KOBUS – Suikerstokkiebokkie

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van K.O.B.U.S. Soos die manne self rekekn: Unseen, unreleased, unartistic, unwatchable! Hierdie gem het onder die motballe gelê sedert 2001 en hier is die nou vir die Die Volk van Main om te geniet:

griffin#VuilbekVrydag. KOBUS – Suikerstokkiebokkie
Check hom

#VuilbekVrydag. Little Big – Hateful Love

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van Little Big – ons het julle al van hierdie Die Anwtoord-inspired rap/rave groepie vertel, so geniet nog ‘n faktap weird video van die Russiese marabse.

griffin#VuilbekVrydag. Little Big – Hateful Love