Category Archives: vernonk koekemoer

Vernoen Koekemoer dra ‘n sweep en ‘n rollie

Hey Grif, check hierie zef fokken shit my ou, my buddies het biejie gat papskiet toe check hulle vir Vernon Koekemoer rondloop met 'n sweep en 'n rollie, fokken wicked!
 
Groete,

Jacques

Vernon

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel, briewe | Tagged | 10 Comments

Wikus Van De Merwe vs Vernon Koekemoer

Omrede ons Distrcit 9 so fokken kwaai gelike het (en dit vanaand weer gaan kyk), het ons besluit om vir SA se nuwe superhero, Wikus Van De Merwe sy eie plekkie op die interwebs te gee soos wat ons destyds met Vernon Koekemoer gemaak het. Dink daaraan as ‘n halfway house tussen District 9 en District 10 waar Wikus so bietjie kan bal hang tot die stof gesak het.

As jy nog nie die movie gaan check het nie, haal daai groot rooi L van jou voorkop af en maak ‘n fokken plan.

Don’t point those fokken tentacles at me! Point dit na Wikus se sait toe en laat jou creative juices vloei. Net nie by jou broek uit nie, hoor.

Laat jy kleinraak, die son trek water.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | Leave a comment

Happy buff day Vernon!

Baie geluk met jou eerste verjaarsdag, Vernon. Ons is bly jy het kak baie geld uit ons uit gemaak.

Hoop hierie jaar is nog beter. Jy is ‘n fokken yster, maar Watkykjy is die antwoord. Ons boude is steeds seer van jou geboorte. You came out sideways. Nou dat jy skool toe is, het ons jou kamer uitgeverf vir Ninja.

Vir nog buffday whishes, gaan skiet draai by Vernon se nuwe huis. Wens hom geluk. Hy is SA se eerste interwebs hero.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in vernonk koekemoer | 3 Comments

Gefile in vernonk koekemoer | 6 Comments