Van Coke Kartel se nuwe video: Ondier Kom.

In Van Coke Kartel deur griffin7 Eiertjies

Raait, hier is Van Coke Cartel se nuwe music video, “Ondier Kom” wat deur Louis Minnaar direct is. As jy die eerste 10 sekondes of so se klank asfsit kan dit werk vir “Kaptein span die seile” ook. Geniet: Hierdie post is 4 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 67,334 post views in totaal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Coke Kartel se nuwe video: Ondier Kom.
Check hom

Van Coke Kartel “Skop, Skiet & Donner” launch – Stellenbosch

In Van Coke Kartel deur griffin15 Eiertjies

Van Coke Kartel se nuwe album, Skop, Skiet & Donner launch is Vrydagaand 7 Mei by Klein Libertas op Stellenbosch saam met Jack Parow. Ons gee 2 x double tickets weg vir die gig by Klein Libertas, met ander woorde 4 mense gaan score. Jy moet ons net convince hoekom jy die tickets soek. Sommer in die comments section. Jy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Coke Kartel “Skop, Skiet & Donner” launch – Stellenbosch