Check hom

Van Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom (music video)

In Van Coke Kartel deur griffin4 Eiertjies

Van Coke Kartel se nuutste music video het geland – Tot Die Son Uitkom. Jy kan ook ‘n na ‘n track deur hulle en Zebra & Giraffe luister Van Coke Kartel & Zebra + Giraffe – Siener Van Coke Kartel & Zebra + Giraffe – Siener (download dit verniet van Van Coke Kartel se website af hierso) Die laitie in …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom (music video)

Van Coke Kartel op Studio 1

In Van Coke Kartel deur griffin5 Eiertjies

Van Coke Kartel se derde comic in die “Wie’s Bang” reeks waaraan Griff en Blink Stefanus gewerk het sal hierdie Vrydag exclusively beskikbaar wees op Watkykjy for free, mahala, gratis, fokol. Hierdie clip wat live op Studio 1 uitgesaai is gee julle min of meer ‘n 5% idee van wat onder andere in die derde comic gaan gebeur. Hierdie post …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Coke Kartel op Studio 1