Category Archives: van coke cartel

Watkykjy party met Van Coke Kartel & RAM JAM hierdie Saterdag – Arcade Empire.

Net 'n vriendelike reminder dat ons hierdie Saterdag 'n vet jol gooi saam met Van Coke Kartel oppie stage by Arcade Empire. RAM JAM (Dj's Chopper Charlie en Iron Leyden kom ook affieKaap af om vir julle dik rock en metal tunes te gooi op die decks). Mission Metallica is nou agter die rug (ons final report kom volgende week uit), maar ons het intussen besef dat ons ook besig was met Mission VCK – ons het hulle by die Velodrome gecheck in Kaapstad vir Metallica se opening en so paar dae later by Park Acoustics. Die mission word nou voltooi by die Watkykjy jol.

Goodnight Wembley en Tot Stilstand maak ook deel van die line-up uit. Kom vroeg as jy nie wil uitmis op al die bands nie. Van Coke Kartel sal die stage seker so teen 23:00 se kant slaan. Kom proe sommer ook Braaiboy se wors as jy dit nog nooit gedoen het nie.

Moerse thanks aan Hilltop Live en Jagermeister wat hierdie parties wax.

Vyftig skille kry jou by die deur in. Lekker sous!

Arcade Empire
256 The Highway Street
Equestria

As jy nog nie daar was nie – jy bliksem basically net oos met Lynnwood Road tot jy Arcade op links sien. Jy kan dit nie mis nie.

Hier is die link vir die Facebook event  - loop nooi al jou tjommies ook uit.VCK en RAM JAM

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in WKJ gigs | Tagged | Leave a comment

Van Coke Kartel chat met Watkykjy oor Metallica

Ons het die afgelope Sondag (die dag na die Metallica show in Joburg) sommer by Park Acoustics vinnig met Van Coke Kartel gechat oor hulle experience met oom James Hetfield se crew.

Van Coke Kartel het vir Metallica ge-open twee aande in 'n ry (24 en 25 April 2013) by die Bellvillle Velodrome in Kaapstad.

Verwag maar nog so paar Metallica posts in die volgende week of so hier op Watkykjy.

Metal up your ass, ou pellie…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in wkj interviews | 2 Comments

Van Coke Kartel jol hierdie Saterdag by Arcade Empire!

Kom slat Saterdag, 4 Mei uit by Arcade Empire vir 'n befokte aand saam met Van Coke Kartel. Die manne het verlede week vir Metallica ge-open en is moerse amped vir 'n groot party. Chopper Charlie en Iron Leyden is ook hier alliepad van die Kaap af om vet RAM JAM rock 'n roll vibes te kom gooi op die decks buitekant. Supergees! Oefen solank jou nekspiere.

Goodnight Wembley en Tot Stilstand maak ook deel van die line-up uit. Kom vroeg as jy nie wil uitmis op al die bands nie. Van Coke Kartel sal die stage seker so teen 23:00 se kant slaan. Kom proe sommer ook Braaiboy se wors as jy dit nog nooit gedoen het nie.

Moerse thanks aan Hilltop Live en Jagermeister wat hierdie parties wax.

Vyftig skille kry jou by die deur in. Lekker sous!

Arcade Empire
256 The Highway Street
Equestria

As jy nog nie daar was nie – jy bliksem basically net oos met Lynnwood Road tot jy Arcade op links sien. Jy kan dit nie mis nie.

Hier is die link vir die Facebook event  - loop nooi al jou tjommies ook uit.

VCK-watkykjy-jol

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in WKJ gigs | Leave a comment

Van Coke Kartel – Dankie Ek Is Veilig Hier (nuwe music video)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in van coke cartel | 3 Comments