Category Archives: Uncategorized

Rooi Piet en Sannie

(ingestuur deur JX)

Hierdie is ‘n ware verhaal wat gebeur het in my dorpie, net langs die Baai in die oos-Kaap.
Die verhaal gaan oor 2 fokkers en ‘n hot girl.
Name is verander want die fok weet, hulle faktedupgeid gaan hulle vooruit en ek smaak my tanne.

Nou Rooi Piet het met Sannie uitgegaan. Sannie is moer hot. Regte alternative chick. Sy het lang donker swart hare en dra leer bootse tot so net onder die knie, met denim rompies wat Jou laat wens jy kon vir 2 minute ‘n dwergie wees. Regte “girl all the bad guys want”.

Rooi Piet was ‘n ander karakter. In die skool was hy  een keer in die kak omdat hy in die snoepie se hoekie gepis het terwyl al die arme kinders nog in die ry staan vir Coke in Niknaks (dit was graad 5). Hulle blit hom toe en hy moes sy pis gaan opmop het. Hy moes maar die punch vat en dit skoonmaak, maar raak toe befok toe hy met die mop terugloop en deur die skoolvenster die karakter sien wat hom geblit het. Hy maak toe soos Ryu van Street Figter en gooi ‘n virtual fireball deur die venster na die ou toe. Vir intimidasie doeleindes alleenlik. Rooi Piet se diepte persepsie het hom toe in die steek gelaat en hy moer sy hand toe deur die glas. Die hele klas is ontwrig en Kosie (wat langs die venster gesit het )het nou glas in sy oog, GROOT KAK.
Ambulanse, dokters, sirenes, die works. Kosie se oog is potensieel moer toe, Rooi Piet het net bloed wat orals spuit uit sy arms en hand uit, en die pisemmer se inhoud loop nou al af tot by die kindertuin se voordeur. Kinders skree in die klasse, onderwysers kom om te help. Almal skakel net medics. Die hele skool in rep en roer, en ouers word geskakel. Rooi Piet is ‘n banneling van toe af.

Maar ons kom terug tot op hede. Sannie en Rooi Piet was toe nou ‘n item. Rooi Piet kon nie sy luck glo dat hierdie warm ding na sy kant toe kyk nie, maar hy gaan nie ‘n gap gee dat sy tot haar sinne kom nie. Die man verander heeltemal. Hy is rustiger, kry ambisie, en kuier lekker. Maar Sannie wou meer hê. Sy weet sy’s hot en dinge werk toe nie uit nie (maw Rooi Piet se krediet was kak en sy wou nie donnerswel loop na ‘n jol toe nie). Dinge loop toe uitmekaar.

Sannie ontmoet n paar weke later toe vir Dewald. Dewald is die arty tipe. En hy’t ‘n kar. Rooi Piet weet van Dewald en hy like dit niks dat hy hoor dinge raak warm tussen die ander twee nie.

Rooi Piet loop nog eendag oppad huis toe en raai wie kom verby? Sannie en Dewald.

Nou Sannie kry vir arme Rooi Piet jammer. Hy’t lekker koejawel gekry maar sy’t hom eintlik vir ‘n doos gedrop (Dewald nou). Sy moes dinge regmaak. Sy vra toe vir Dewald om gou te stop en Rooi Piet ‘n lift te gee. Nou Dewald weet sy snoek-versoek later die aand gaan gekanseleer word as hy nie nou die groot man speel nie.

ANKERS WORD GEGOOI.

“Yes Piet, hou lyk dit met ‘n lift ou maat?” Rooi Piet check die kak uit. “Ja wat, dankie man”. Rooi Piet klim in, sit agter. Sannie wil nog vra hoe dit gaan, toe haak Rooi Piet af:”Hey Dewald ,hoe voel dit om my potte uit te lek?”

ANKERS WORD GEGOOI. Wille houe word gemoer oor en weer nou. Rooi Piet het die advantage want Dewald moer grootendeels die kopstut van die sitplek raak. Rooi Piet moer sommer  ‘n paar hier  langs die kant en Sannie moet net uitklim voor sy in die spervuur is. Dit raak nou lelik. Later klim die 2 mans nou uit en hulle is Tant Dorra se tuin nou in. Altwee die donners probeer nou WWE moves op mekaar want dis waarmee hulle grootgemaak is. Dorra se daisies is moer toe, hulle le nou al in die pad. Nou Tant Dorra het die goed vanoggend gewater so sy is nou nie gelukkig nie. Die antie kom met ‘n moerse gejuig daar uit met ‘n besem in die hande en moer die twee donners goed oor die kop. Rooi Piet wil nog iets se en toe kry hy een op die rug.

Die twee ouens is daar uitmekaar uit en altwee gaan hulle eie rigting in. P’s word nog steeds oor en weer gevloek in Jakaranda straat, van huis nommer 2 tot huis nommer 20.
Dit was ‘n onaangename ervaring vir almal betrokke die middag ja.

Dis nou al 10  jaar later. As ons nog lag hieroor, raak Rooi Piet befok.  Dewald is nou in die Kaap, gee kuns by ‘n skool daar. Miskien het Rooi Piet nog ‘n kans met Sannie? Moet net die voertuig probleem uitsorteer.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | 11 Comments

Griff se gids tot drankmisbruik

Wanneer jy gekettie raak, raak dinge heavy moeilik.

Dis dalk ‘n goeie idee op hierie outjie uit te print en teen jou bar by die huis op te plak. Jy, daai dronk oom met die rooi gesig en die groot pens of ‘n tjommie mag dalk net iets leer:

Stuff wat effens moelik is om te sê wanneer jy gekoring raak:

  • agtergeblewenes
  • Verspreiding
  • bedryfsresultate
  • belastingpligtiges
  • toonaangewende
  • onverpoosd
  • plooibaarheid


Stuff wat effens moeilik is om te sê wanneer jy geswaai is:

  • desnieteenstaande
  • bewusmakingsveldtog
  • verantwoordelikhede
  • Anti-konstitusionalisties
  • Broederbondagtige
  • volgekonstateerde
  • marginalisering
  • vaginaal beskonke

Stuff wat fokken onmoontlik is om te sê wanneer jy begin poeskas raak:

  • Niks Jagermeister vir my nie, die 8 dubbel brannas was genoeg, thanks.
  • Ek dink ek is oor die limit. Ek sal iemand bel om my te kom haal.
  • Nee dankie, kaal, dronk meisie, maar ek het ‘n chick.
  • ‘n Garage pie? Nee, ek is nie honger nie.
  • Daai chick is fokken lelik.
  • Hello officer, hierso is my lisensie. Besige aand huh?
  • No ways! Ek fokken doen nie karaoke nie.
  • Sorry meisie, jy is nie my tipe nie.
  • Ek wil nie baklei nie, ek het nie gekyk waar ek loop nie en het per ongeluk teen jou gestamp. Kom ek koop vir jou ‘n dop.
  • Dans? Ek? Nee fok, ek kan nie dans om my pere te red nie.
  • Ek gaan nie teen hierdie kar se deur pis nie.
  • Ek moet fokof. Ek graft môre vroeg.
  • Nie te veel peri-peri of garlic nie asseblief.

Stuff wat jy actually kwyraak as die drank jou begoorlik aan die toggos beet het:

  • Shoooooters!!!!
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Hierie fokken goed proe soos koeldrank. Gooi nog by, dammit!
  • Ek bestuur baaaie fokken beter as ek gesuip is, pellie.
  • Laat ek net die punt insit man.
  • Geeeeoooooooorge!
  • Meisie, ek sal jou so vol wors stop dat jou oë soos slaghuisvensters lyk.
  • Sorry bra, R100 is al wat ek in my wallet het. Anders moet jy my maar selle toe sleep, maar ek issie dronkie.
  • Good evening problem, what seems to be the officer?
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Ek fokken sing enige iets. Sit dit op. Ek fokken sing dit. Roxette. Gooi hom!
  • What is pretier than a pretty lady? A pretty lady what not sit pretty. HAHAHAHA!
  • Check hierie fokken spiere, pappie!
  • Katptein, span die seile! Dikkes, jy is myne!
  • Kyk né, jy kan van Earl Rose sê wat jy wil, maar die man speel goeie rugby.
  • Ek kan my fokken poeshhlike drank hanteer, oraait?!
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Sit fokken alles op my kredietkaart. Sit sommer ‘n R50 tip by. Jy is die fokken shit!
  • Wat kyk jy? Het jy ‘n fokken probleem pappie?
  • Hou vas my dop en check hierie move!
  • Ek fokken worry nie. Ek het net 2 ure se slaap nodig voor ek moet graft.
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Check hoe skryf ek my naam oor hierdie poes se Beamer se bonnet!
  • Ekke ekke ekke ekke ekke….
  • Hey meisie! Kom sit hieso by die oom!
  • Ek clear daai heining one-time.
  • Ek het fokken orals oor myself gepis.
  • Fok julle, ek sal huis toe loop!
  • Ruik my kaas!
  • Jy is my beste ou tjomma. Ons is soos broers. Ons is al deur fokken baie. Ek en hierie bra. Deur fokken baie!
  • Ek sal hom uittrek voor ek ek kom.
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Jissis, waar is my kar?
  • Ek fokken bliksem julle almal! Hou my terug! Wie se konte moet ek dik skop?
  • Nog net een loopdop.

Wat jy heel moontlik die volgende dag sal sê na ‘n Olimpiese suipsessie:

  • Het iemand daai Putco Bus gesien wat my getref het?
  • Geooooooorge!
  • Ek kan nie onthou dat ek wortels en ertjies ge-graze het nie.
  • Waar is my wallet en my sel?
  • Fokkit, hoekom laat julle my bestuur as ek so fucked is?
  • Kan ek my een foonoproep kry asseblief?
  • Dit kan nie ek wees in daai video nie.
  • Ek kan fokol onthou.
  • Ek aanvaar die written warning. Ek is jammer ek het op die MD se kar gepis.
  • Hoekom die fok het ons by Droppas opge-eindig?
  • Dit voel of ‘n rot draties gekap het in my mond.
  • Waar kry ek hierdie blou oog en die snymerke op my bene?
  • Ek is jammer ek bel nou eers. Ek gaan nie vandag inkom werk toe nie. Die vis van gisteraand moes af gewees het.
  • Sorry meisie, wat is jou naam nou weer?
  • Shot, ouens. Baie fokken dankie dat julle my in die hondehok gaan sit het. Konte!
  • Ek drink NOOIT weer nie.
  • In watter dorp is ek?
  • Moenie vir my sê die eksamen is vandag nie. Ek dog dis volgende week.
  • Het iemand vir my asseblief 4 Myprodols en ‘n Cream Soda?
  • Ek gaan op my hande moet staan in die stort. Daai peri-peri en tequila het die oorlog met my hol gewen. Of dit, of iemand het my boude geroof.
  • Jy besef ons sal vir ‘n ruk nie weer ons gesigte daar kan wys nie.
  • Waar kom al hierdie bierglase en asbakkies vandaan?
  • Wat?! R600? Jissis, kan ek jou aan die einde van die maand terugbetaal.
  • Jirre my longe is fucked.
  • Hoe fokken lyk dit vir jou? Natuurlik was die bouncer groter as ek!
  • Het jy vir my ‘n sigaret?
  • Al wat nou help is nog ‘n bier of ‘n Bloody Mary.
  • Ek is te jonk om ‘n pa te wees.
  • Kan iemand my ‘n lift huistoe gee?

‘n Tune om na te luister:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

PS: ‘n Chick wat so dronk raak soos hierie los flossie hier onder beteken net een ding – sy sal haar tong om enige los piel vou:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | 4 Comments

Die ANC launch nuwe coat of arms

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Die ANC launch nuwe coat of arms

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | Leave a comment