Category Archives: Uncategorized

Help Fokofpolisiekar om ‘n jaar se supply Huisgenoot te wen

Dis net R1 per SMS. Ja-ja, ons weet dis Huisgenoot. Druk net jou ogies toe en druk ’send’. Niemand sal fokken weet nie, ons sweer.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | 6 Comments

Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #4

Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Ons is bietjie stukkend na gisteraand se vibes by Gin maar ons gaan like ‘n groen ambulansie of twee drink.

Vanaand gaan ons superlarge by The Woods gaan en more gaan gaan ons tien teen een vrek by Tings in Pretoria, maar dit sal lekker wees tot dan. Scroll onnertoe vir vandag se shit. Ons gaan pille sluk. Hoofpynpille, man. Nie draks nie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | Leave a comment

Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #3

Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Twee en fokken vyftig keer per jaar is dit low-profile dag en tyd vir kromrug trek by die werk. Komplimente van Watkykjy.

Dis ons derde groot kromrug Vrydag mission in ‘n ry en daar is weer baie kak om te speck. Check uit vir nogge K-pax Kronikels storie en veral griffin se super Boererate wat hy bietjie ondersoek.

As jy klaar is met al jou leeswerk op Watkykjy en jy het nog tyd oor, kan jy altyd oorskiet na http://surplusjokes.blogspot.com toe vir so bietjie verrykende werk.

Maak jou naweek groot met die hand. Volgende week het ons ‘n fokken vet surprize vir almal.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized | Leave a comment