Check hom

Wat is die die beste hangover TV om te kyk? Menskatte en regte katte?

In Spec-takel, Uncategorized deur griffinRek jou bek

Dis Desember. Jy is gatvol en wag om leave te vat en te fokof by die werk, maar vir sommige van julle is dit nog twee weke weg. Of as jy baie unlucky is, werk jy dalk regdeur die vakansie. Either way, gryp ‘n klomp van julle die bottel. Literally can’t deal! Gevolglik is daar vieslike hangovers regoor Suid-Afrika, veral …

griffinWat is die die beste hangover TV om te kyk? Menskatte en regte katte?
Check hom

Vat Vyf! Week 36 van 2018 – Die SABC het baie geld. Weggefok.

In Uncategorized deur PK MalherbeRek jou bek

1) ‘n Nuwe handseep met die naampie “Markus Jooste” is hierdie week bekendgestel en mense rave al klaar oor hoe goed dit werk nadat die Stellenbosse laventelhaan in die Steinhoff-sage voor die parlement sy hande in onskuld gewas het oor die hele petalje. Dis korrek, mense. Hy het fokkol te doene gehad met die intuimeling van alles wat rein en …

PK MalherbeVat Vyf! Week 36 van 2018 – Die SABC het baie geld. Weggefok.
Check hom

Afrikaans is nie ‘n genre nie, jou nool

In Uncategorized deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Melt Sieberhagen The greatest trick the Devil ever pulled was convincing the world he didn’t exist. Aldus Verbal Kint aka Kaizer Soze (aka Blerrie Kevin Spacey voordat almal geweet het hy’s ‘n drol) in The Usual Suspects. Enige onvoorbereide toespraak vir redenaarskompetisie was altyd soveel meer effektief as ‘n mens dit met ‘n lekker quote kon begin. En dan die …

Watkykertjie bydraeAfrikaans is nie ‘n genre nie, jou nool
Check hom

Channel Zero – Imagine Sarel Seemonster was ‘n fokken psycho…

In Uncategorized deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Deur Melt Sieberhagen Te danke aan streaming musiek hoef jy nie meer ure lank in niche musiekwinkels soos Seedy’s rond te krap terwyl Richard, Ruan en Wesley jou voorstel aan Cake, Them Crooked Vultures en Manu Chao nie. Dit was moerse lekker, maar dis nou verby. Nou kan jy vir iTunes of Spotify sê wat jy smaak en dan kry …

Watkykertjie bydraeChannel Zero – Imagine Sarel Seemonster was ‘n fokken psycho…