Category Archives: tv ad

Die Polish rip Die Antwoord af – take 2

Ons kan nou confirm dat die Poolse ad agencies nie veel orignal idees het nie. Hierie enetjie is bietjie meer van 'n blatant rip-off as die vorige een jou nie convince het nie. Straight-up.

(shot, a guy from Poland)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | Leave a comment

Die Antwoord se Zefside inspire die Polish mense

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | 1 Comment

I love wors!

Ek wil graag sien hoe die huilerige persoon wat in sy broek gekak het oor die Roman's Pizza advertensie wat van die TV af verwyder moes word vir Youtube mail en smeek dat hulle dit daar ook moet afhaal. Dis maybe nie die beste ad op TV nie, maar fok my vlinderslag, dis ook nou nie jou top tipe ban-the-bra tipe vibes nie.

Jy gaan jouself nie vol tomato paste smeer en aan die konstitusionele hof se hekke vasketting nie. Al het jy net 1% tolerance vir humor, sal jy bloot jou skouers oplig aan aanbeweeg met jou lewe en daarmee deal. Jy weet, soos 'n grootmens. Of jy kan jou hart uitstort in 'n traanbevlekte brief aan die Advertising Authority en hoop vir die beste. Moerse, dis nou van die TV af.

Vandag sien 'n extra 15000 mense dit Youtube.

Party mense se stokke sit sommer dwars in die poefenjors.

RRRRRRrrrt!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in tv ad | Tagged | 27 Comments

Nandos se nuwe TV ad met tiete. Vanaand of more.

Raait julle slim (en soms simpel) outjies by die duur advertising agencies. As julle vir ons by Watkykjy goed stuur, nê, om op ons site te sit, nê, tune ons maar sommer net straight wat dit is. Gee vir ons die waarheid. Moenie probeer slim of fancy wees nie.

E-mails soos "I wonder what this is all about" raak nou bietjie oud.

Ons weet almal wat hierdie is. En vir die wat nie weet nie, gaan ons sommer vertel – Dis Nando's se nuwe TV ad en probably die laaste of die "groot een" voor die World Cup wat julle uitrol, want julle het tiete vir laaste gelos. Julle secret weapon? 'n Tit idee vir titaling kos?

Ek veronderstel hierdie ad sal die peeps van die overseas tune dat ons vrouens in Afrika almal kaalbors rondloop soos op National Geographic videos of iets.

Doen ons een guns as julle kan. Stuur vir ons die original video, want as julle vir tiete wil gaan, gee vir ons tiete. Nie blur blokkies nie. Nando's, ons is groot mense. Ons is volwasse. Gee ons tiete! Gee ons tiete! Gee ons tiete!

Komaan, wees 'n sport, stuur regte tiete, nie hierie outjies nie. Ons is op die interweb, for vark steaks. Anders eet ek nie julle hoender nie.

Sandton

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in tv ad | Tagged , | 27 Comments