Category Archives: tv ad

Rammstein – Made in Germany nou in SA

Met 20 dae oor voor Krismis, is hierdie 'n fokken lekker opsie om vir iemand te kry wat 'n Rammstein fan is…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in tv ad | Tagged | Leave a comment

Nando’s se agency moet krismis bonus kry

Hierdie ad lê alreeds die hele interwebs vol en ons pik nou eers by. Fokken aan die slaap, maar mense hou aan om heeltyd die link vir ons te stuur so ons sit maar op. Kyk dit maar in elk geval as jy dit nog nie gesien het nie. Of kyk dit sommer weer.

Dis fokken goed.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | 11 Comments

Die battle van die deodorants

Daar was blykbaar een of ander Axe TV ad wat deur ASA (die Anal Stuck-up Authority) ge-ban is. In die ad blimsem 'n klomp naaibare meisies met vlerkies van die wolke af aarde toe omdat hulle 'n bra ruik wat Axe onder sy armpits gespuit het.

Ek het dit self nie gesien tot die Youtube clip daarvan vir my gestuur is nie. Ek kan net indink hoe daai boardroom meeting moes afloop:

Ou met chinese simbool op sy arm: "… dan skiet ons die ding spesiaal vir Youtube omdat ek seker is dat iemand in hulle broeke gaan kak en dit in elk geval van TV af gehaal moet word. Dis in elk geval cheaper vir ons"
Meisie met oranje punk hare en swartraam bril en neus stud: "Wel, in Suid-Afrika in elk geval. Dan create ons like, controversy op die "interwebs" soos Die Antwoord dit noem"
Ou met chinese simbool op sy arm: "Exactly. Ek kry 'n sign-off van die client af. Werk julle solank aan die press-releases"

Twee dae later by Lenthéric…

Ou oom met grys baard en sleeveless krieket trui: "Lyk my Axe het kak opgetel. Kom ons stuur hierdie vir die koerante. Dis poescheap. Kom ons gaan fokken eet lunch. Score!"

solo

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in tv ad | Tagged , | 10 Comments

Vodacom is nou rooi – in die gesig tien teen een

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in tv ad | Tagged | 21 Comments