Check hom

Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel III)

In Travel deur griffin2 Eiertjies

Tune hierso om deel I te lees Tune hierso om deel II te lees. Ek is mal oor vliegtuie, veral omdat hulle hoog en vinnig vlieg. Soos ek hier sit en tik, is ek hoog bo in die lug in ‘n vliegtuig. Wat hoog en vinnig vlieg. Die flights self is nie altyd so lekker nie. Soos vandag. Oppad Kaap …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPhuket, maar Thailand is kaklekker! (deel III)
Check hom

Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel II)

In Travel deur griffin13 Eiertjies

Jy kan Deel I hierso lees. Jy kan ook ‘n trip na Thailand vir twee wen hierso. Check aan die einde van die storie ook. Ons gee 5 x R1000 hampers weg. So halfpad deur jou vakansie in Phuket het jy begin wonder of jy nou daai speed boat trip moet aandurf na Phi Phi Islands want jy sien die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPhuket, maar Thailand is kaklekker! (deel II)
Check hom

Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel I)

In Travel deur griffin7 Eiertjies

Kom ons veronderstel jy is ‘n Gautenger wat ‘n vakansie Kaap toe wil beplan vir twee mense vir twee weke lank (nie dat baie mense dit so fokken lank op een slag kan uithou nie). Jy het nodig om vlugte, car hire, slaapplek met brekfis en so paar ander ekstra’s uit te sort om jou vakansie at least draaglik te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPhuket, maar Thailand is kaklekker! (deel I)

Die UK trip – deel twee

In Travel deur griffinRek jou bek

Na die naweek het ons maar weer so bietjie gekuier en rondgemission in die stad vir die res van die weerk. Stenie was actually so gaaf gewees om my elke dag te laat slaap en het sulke briefies gelos met instructions. Wat om te doen met die sleutel, hoe om myself te help met kos, waar daar lekker plekke is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie UK trip – deel twee