Check hom

‘n Moerse lekker Afrikatrippie op in Tanzanië en Zambië

In Travel deur griffin5 Eiertjies

Ford was gaaf genoeg gewees om my saam uit te nooi na ‘n epic journey – Die Ford Ranger Odyssey, ‘n kompetisie waarin twintig contestants dinge moes uitbattle om ‘n Ford Ranger met omtrent R160k se ekstra’s te wen terwyl hulle deur 6 Afrikalande travel en meer as 8000km cover oor ‘n periode van 21 dae. Amper soos Survivor, maar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin‘n Moerse lekker Afrikatrippie op in Tanzanië en Zambië
Check hom

Top Gear Live in Durbs was befok, my bru!

In Travel deur griffin2 Eiertjies

Fokkit, ek moet meer gereeld Durbs toe gaan. Die weer daar is heel jaar deur befok, lykit my. At least kon ons die weer vir so twee dae geniet in plaas van om met gevriesde eier in Gauteng wakker te word. Gawe mense het myself en my tjommie Sipho Hlongwane (check sy nuwe boek uit) afgevlieg Durbs toe, gestick vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTop Gear Live in Durbs was befok, my bru!
Check hom

Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)

In Travel deur griffin1 Eiertjies

Hierdie is die heel laaste aflewering oor Phuket, Thailand. Jy kan die eerste vier dele hier lees: Deel 1 Deel 2 Deel 3 Deel 4 Bangla road in Phuket is waar al die wilde dinge in die aand gebeur. Dis toevallig ook waar jou hotel se shuttle jou elke dag drop as jy uitmission vir shopping. Jy world elke dag …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPhuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
Check hom

Phuket, maar Thailand is kaklekker! Deel IV.

In Travel deur griffin2 Eiertjies

Jy kan die eerste drie dele hierso uitcheck: Deel 1 Deel 2 Deel 3 In hierdie vierde en laaste deel gaan ek julle tune wat jy alles in om Phuket kan doen (actually geld dit seker maar vir Thailand in general ook). As jy een van daai marabse is wat absoluut fokken alles uitcheck en shit afneem met vuurhoutjieboksies langs …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPhuket, maar Thailand is kaklekker! Deel IV.