Suid-Afrika braai ‘n ding faktap in Amerika

In Travel deur griffin2 Eiertjies

OK check, ons het in Lynchburg, Tennessee aangekom vir die International Jack Daniels BBQ kometisie. Dis nogals 'n fokken hectic kompetisie en net 100 teams word internationally uitgenooi. Long story short, word kak in Amerika wat "international" is maar met 'n knippie sout gevat. Amerika wen mos alles wat fokken international is. Soos die World Series Baseball kak en what-what. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSuid-Afrika braai ‘n ding faktap in Amerika
Check hom

Klap ‘n trip deur Vietnam met bikes. Dis nie so moeilik nie.

In Travel deur Watkykertjie bydrae6 Eiertjies

Watkykertjie, Albert Retief het besluit om ‘n onlangse trip wat hy en sy pa aangepak het deur Vietnam (op kak bikes) met ons te deel. Die bra het ‘n kief video ook aanmekaargesit en befokte foto’s geneem al langs die pad… Los die groot bikes en fancy toerusting by die huis, want in Vietnam operate jy soos die locals. Ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeKlap ‘n trip deur Vietnam met bikes. Dis nie so moeilik nie.

Team Braai-B-Que slat Amerika

In Travel deur griffin2 Eiertjies

Uit die title behoort jy af te lei dat daar geen Donderdagvideo gaan wees nie. In fact, nie vir so paar weke nie. Check, ons het bietjie Amerika toe gekom om te kom ass kick en name te vat. Team Braai-B-Que is tans in Tennessee in 'n klein dorpie met die naam van Fayetteville. Ons gaan Vrydag (wanneer julle klaar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTeam Braai-B-Que slat Amerika
Check hom

Die Bull Run weet nie van verloor af nie

In Travel deur Chopper Charlie8 Eiertjies

Jirre boys, kom ou Chopper mos af op ‘n vreeslike fokken vet pretspul doer in die ou Kala-haaarieee… Daar spin die Boere so…. Karre, kokkelolle en kakmaak net duskant Vosburg: I give for yous guys, de Bull Run! Met my aankoms te Vosburg (duskant Victoria-Wes) word my beskeie GTi-tjie amper in sy moer in gery deur ‘n moerse Valiant of …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDie Bull Run weet nie van verloor af nie