Julle sal merk dat verlede week se Zefspotters heeltemal uit die bus uit gemoer het. Fok weet wat daar gebeur het. Teen die tyd wat die fout agtergekom is, was ons al 10km iewers oor Arkanas op pad Atlanta toe. Die hangover in die lug kom ook met ‘n chainsaw gesny word. Anyway, julle submissions is nog steeds op ys …
American zefspotters. Kiekies uit Obamaland.
“Long distance information, give me Memphis Tennessee” – ons volgende leg in die USA trip
Ons het uiteindelik die twee Ford 6.8L Super-Duty V10 SOHC Triton engines se neuse weg gepunt van Lynchburg af, Tennessee se rigting toe en ons pad na Las Vegas (sowat 2000 myl weg) begin vind. Die eerste stop was iewers in Alabama om die RVs met petties op te top en so paar persentjies vir ons lewers te koop vir …
‘n Vinnige draai deur die Jack Daniel’s distillery
Die jet lag is besig om nog hard te klap, maar ons is besig om so stadig maar seker wakker te word. Oor die volgende paar dae (maybe 'n week of so) sal ons die res van die USA trip met julle deel. Daar is fokken ver ge-travel en tien ouens in twee RVs wat meer as 2000 myl moet …
Die braaispan in die USA het losgemaak.
Soos ons julle Vrydag vertel het, het die SA braaispan die geesbeker gevat by die Jack Daniel's International Invitational in Lynchburg, Tennessee. Hier is 'n kort videotjie wat julle so paar van die ander teams se set-ups wys, die Braai Fordyce wat op elke halfuur sy gat moes wikkel om die disse by die judges uit te kry en finally …