Uiteindelik het die laaste leg van ons USA trip aangebreek. Ons het Holbrook, Arizona vroegoggend verlaat om die laaste 350 myl aan te pak na Las Vegas, Nevada. Vanweë verskriklike gesuip en embarrassing dance moves die vorige aand by Empty Pockets Saloon (wat ek later op video ontdek het en delete het), was daar hangovers in abundance. So twee ure …
USA trip – Arizona, Hoover Dam en amper-amper Vegas
USA trip: New Mexico “Land of enchantment” na Arizona
Die fokol groei nogal heelwat volop en hoog tussen New Mexico en Arizona. En elke meter gebeur daar fokol en dit hou aan vir maande, maar dis wat ‘n ware road trip so lekker maak. Wie wil nou in traffic vas sit of vir oor die 500 myl travel langs iets wat soos die N1 lyk tussen Pretoria en Johannesburg? …
USA trip – “Is this the way to Amarillo?”
Met Elk City en sy 12400 inwoners agter ons, het Amarillo Texas vir ons gewag. Op hierdie stadium was ons 850 myl van ons eindbestemming, Las Vegas, af. Ons het Amarillo geslaan net voor sonsondergang en dit was nogals iets spectacular gewees. Een of ander Amerikaner het my getune dat hulle Suid-Afrika (OK, Afrika – dis mos vir hulle een …
USA trip – Kook ‘n tekkie deur Oklahoma…
Ons USA trippie in die RVs gaan aan waar ons koning Elvis se RV park verlaat en ons mission na Las Vegas verder aanpak. Next stop: Oklahoma city. (Jy kan die vorige legs van die trip hierso uitcheck). Met Lynchurg nou al ‘n fading memory in ons agterkoppe het ons een ding besef: Amerika se deep South is nie ‘n …