deur Ingrid Toe ek vir die mense by die werk tjoon ek gaan Afrikaburn toe, toe’s almal so: Africa whaaat? Ek veduidelik toe met oordrewe handgebare, gemaak boheems en belangrik: “It’s a week long festival of art and free expression. People gather in the desert to build giant works of art and then they burn it all at the end …
Waarom die groot haas? – Wat Kyk Jy? klap Afrikaburn.
Jy kan Vegas nie breek nie – Deel II
Ons kom uiteindelik by die laaste aflewering van die USA roadtrip wat ons amper 'n maand lank deur die Suide van Amerika gevat het al langs Route66 af. As jy die res van die stories soek sal jy dit hier vind: http://www.watkykjy.co.za/category/travel/ Die volgende USA trip vir 2015 gaan binnekort begin beplan word… Maybe kom een van julle saam? As …
Jy kan Vegas nie breek nie – Deel I
Jy kan Vegas nie breek nie. Jy kan fokken hard probeer, maar jy gaan dit nie regkry nie… Jy kan wel bietjies-bietjies wen as jy lucky is. Met my laaste aand in die Four Seasons Hotel het ek gesit en werk tot die vroeë oggendure en op 'n stadium agterkom dat ek uit sigarette begin hardloop het. 'n Fokken duur …
USA trip: Hoesit, Las Vegas! Die eerste twee dae.
Na ons kortstondige trippie deur Hoover Dam in Nevada het ons die aand uiteindelik uitgesak in Las Vegas met ‘n hele paar duisend kilometers onder die belt. Uiteindelik was ons in die tiende Amerikaanse staat van ons trip. Teen hierdie tyd was ekself heeltemal fokken gatvol gewees vir die RV lewe. Nie die ryery nie. Dit was befok. Ek moes …