Vakansie is veronderstel om jou te laat uit chill en om te vergeet van al die kak en drama by die huis en especially die werk. Om net weg te kom van daai yawn fest wat hulle meetings noem op Maandae is klaar ‘n moerse bonus round. Sommige base haat hulle vrouens en kinders en like van meetings reel op …
Mpumalanga: Hou vakansie soos ‘n koning op ‘n marabs se budget
Yaki se Romeense avonture
deur Yaki Ek was onlangs bevooreg genoeg om vir ‘n naweek in die baie spesiale land Roemenië te gaan kuier en optree. Bucharest, die hoofstad, was my eerste bestemming en “waddehel?” was my eerste reaksie. In my lewe het ek nie die loutere grootte van die stad besef nie. Met meer as 3 miljoen inwoners is dit die 6de grootste …
Die Noord-Kaap is ook maar lekker zef
Die ouens van http://twentyjourney.com/, Sean, Sipho en Wikus, het weer bietjie hulle travels gaan update en bevind hulleself op hierdie gedeelte van die wedstryd in die Noord-Kaap. Daar by Pofadder, Springbok en Upington se wêreld. Mooi plekke, hoor. Baie mooi… Hierdie post is 66 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,215,925 post views in …
Krugersdorp – Family fight
Daar is hierde drie brasse, Sipho Mpongo, Wikus de Wet en Sean Meterkamp. Die eerste twee – fotograwe en “born-frees” (innie 90’s gebore) – en die derde ou, Sean, bietjie meer van ‘n ballie in 1984 gebore, ook ‘n fotograaf asook filmmaker. Sy naam klink dalk ook bekend vir jou – dis die ou wat Die Antwoord se heel eerste …