Check hom

Not to mislead, but… That Other Monday Show

In TOMS deur griffinRek jou bek

Na so ietwat van ‘n blaaskans is That Other Monday Show (#TOMS) weer reg met ‘n nuwe seisoen. Daai party wat ons vir die Rand gehou het in Desember, het ons nogal geknak. Subscribe gerus aan hierdie nuwe channel as jy dit like en gaan check bietjie van die ouer episodes uit. Daar is genoeg om jou vir so uur …

griffinNot to mislead, but… That Other Monday Show
Check hom

Christmas sucks! That Other Monday Show.

In TOMS deur griffinRek jou bek

Krismis is net om die draai en vir baie mense is dit ‘n fokop van oorbodigheid en ‘n kakhuis vol ander irritasies. In die nuutste episode van ons relatiewe nuwe YouTube reeks, That Other Monday Show kyk ons na ‘n paar van die redes waarom mense lekker gatties raak vir krismis en die festive season rondom hierdie tyd. Wat is jou general …

griffinChristmas sucks! That Other Monday Show.
Check hom

Jacob Zuma se kakbaie kinders

In TOMS deur griffinRek jou bek

Check, jy maak miskien uit van sommige van die kakbaie kinders wat Jacob Gedleyihlekisa Mshlosi Showerhead Zuma by ‘n hele swerm (of is dit swetterjoel?) vrouens verwek het, maar jy weet sekerlik nie van al die vrouens en al die kinders nie? In die derde episode van ons splinternuwe reeks, #TOMS (That Other Monday Show) kyk ons bietjie op watter avonture …

griffinJacob Zuma se kakbaie kinders