Check hom

‘n Merry Jake White Krismis – featuring Gert Vlok Nel

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Ek skiem dit is tyd dat ons vir Jake White in Frankryk gaan haal sodat die marabs die Sharks en Bokke vir ons kan kom afrig. Jake is ‘n kenner en ‘n wenner en al weet ons hy gaan dalk net vir 20 minute by die spanne wees voor hy weer fokof, sal dit tog so nice wees om sy …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein Kortbroek‘n Merry Jake White Krismis – featuring Gert Vlok Nel
Check hom

Superbru, my bra!

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Join ons Superbru pool want jy kan dalk net mooi fokol wen, of dalk kom jy in aanmerking om, soos laasjaar, saam met die watkykjy crew die Bokke te gaan kyk en lekker dik gesuip te raak. Wie weet? http://www.superbru.com/superrugby/pool.php?p=11349289 Pool name: Duidelik Pool code: yarnores Kortbroek skiem die Stormers beter wen Onthou julle nog die tyd toe jy jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekSuperbru, my bra!
Check hom

Bokke, Bones en Bittereinder

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Kom ons begin by die belangrike deel. As jy nog nie Jaco Mans live sien kitaar speel het nie, is jy ‘n tietkop. So slat ons op ‘n kol by die Dowe Digters se maandelikse samekoms by Railways Café daar in Tjoeras uit en beleef iets wat my vir nog baie aande jags gaan maak. Jaco van der Merwe en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekBokke, Bones en Bittereinder
Check hom

Ninjas is die shit!

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Paspoort gestamp, donner ons een Saterdagaand Tjoerras toe om die Black Cat Bones te gaan check. Ons bra, Bheki, het so week of wat gelede by ‘n Wolmer party vir die eerste keer in sy lewe die Bones live gesien en soos dit nou maar die geval met meeste Bones virgins is, is eenkeer nooit genoeg nie. Hy het iewers …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekNinjas is die shit!