Check hom

Nie alle Capies support die All Blacks nie

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Churchill Naude het nog nooit ‘n full 80 minutes rugby gekyk nie, en dit is dalk ‘n goeie ding. Die befokte rapper smaak krieket en het net die ander dag ‘n ton in sy Mitchell’s Plain backyard gebliksem. Hy is egter nie ‘n fan van die forward defensive nie. Ek skiem hy is meer van ‘n Klusener type tonker en kom ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekNie alle Capies support die All Blacks nie
Check hom

Tyd dat Dirk Ace sy job begin doen

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Willim Welsyn het die ander dag geskiem dit sal ‘n goeie idee wees as Dirk Uys die bokke se team manager word. Ek reken die bra het dalk ‘n fokken goeie punt beet want op die rate waaarteen Heineken nou kakpraat is hy besig om PDivvy soos ‘n legend te laat lyk. Terwyl Div oor Moses en ballerinas en mechanics tekere gegaan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekTyd dat Dirk Ace sy job begin doen
Check hom

Fourie’s a jolly good fellow

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Daar’s hy nou, Fourie du Preez sal Saterdag die kaptein van die Bokke wees wanneer hul teen Skotland kragte meet. Dit is weer ‘n must-win World Cup nommertjie en die Skotte gaan heel waarskynlik nie Leon Shuster style nog ‘n whiskey vir die slotte gooi nie. #Homegroundadvantage se hol, my bra! Saterdag pak ons ‘n 16-man Skotland en dit behoort …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekFourie’s a jolly good fellow
Check hom

Camper Callie se Bok fokop

In Sport deur Kaptein KortbroekRek jou bek

In Callie se camper hang daar twee caps – een dra hy altyd as die Bulle jol, die ander een sit op sy kop as die manne in groen en goud uitdraf. Daar is ook ‘n paar prentjies van die Porsche wat hy besit het aan die binnekant van die groen mobile home vasgeplak. Callie bou en breek so entjie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekCamper Callie se Bok fokop